LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bethel Country Lodge | LekkeSlaap
+24

Bethel Country Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Landgoed, Schaapsplaatsweg S1028, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bethel Country Lodge is 'n ruim selfsorg-plaashuis net 4 km vanaf Clarens. Die lodge is die ideale venue vir gesinne of paartjies wat rustig wil wegbreek.

Dit het 360º-uitsigte oor die majestueuse Malutiberge en die ongerepte Klein Caledon-rivier loop net onder die omheinde tuin verby. Hierdie rustige toevlugsoord bied al die nodige geriewe en is 'n plek waar jy behoorlik kan rus en ontspan en die asemrowende uitsigte kan bewonder soos die sorge van jou stadslewe stadig maar seker verdwyn.

Dié sandsteenhuis het 4 groot slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Al die slaapkamers is individueel versier en het al die nodige geriewe, soos elektriese verwarmers en elektriese komberse. Drie van die 4 kamers het pragtige uitsigte op die berge.

Daar is 'n groot leefkamer en eetkamer wat met die speletjieskamer op 'n groot, sonnige, binnenshuise stoep skakel. Die leefkamer het 'n warm houtskoolkaggel en volledige DStv. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes en daar is ook braaigeriewe op die veranda.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Bethel Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Bethel Landgoed, Schaapsplaatsweg S1028, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bethel Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Landgoed, Schaapsplaatsweg S1028, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMzdlYTkzLTlmMjMtNDJiYi04OGQwLWI4NDc4NmJmYzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Bethel Estate S1028 Schaapsplaats Road 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.543245565156 28.446451159393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!