LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bethel | LekkeSlaap
+44

Bethel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bethel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Joe M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M
Besigheidsreis

Aangenaam en ontspannend.

Personeel was deur die bank baie gasvry. Dienste gelewer was in alle opsigte uitstekend. Bethel beskik oor al die geriewe om 'n persoon se verblyf aangenaam en ontspannend te maak.

Donnyale A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnyale A
Gesin met klein kinders

10/10.

Pragtige gastehuis, sal dit beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

10/10.

Stunning guesthouse will definitely recommend it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bethel's terugvoer

Hi Donnyale,
Thank you so much for this awesome review. We look forward to accommodate you again.
Karoo Greetings,
Sandra & Peet

Bethel
Nancy F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy F
Gesin met tieners

Bethel, is inderdaad alles wat ons in n gaste huis soek en meer.

Die plek is pynlik netjies en sprokiesmooi. Kraakvars linne, tot op muskietafweerder, asook espresso-masjien in elke kamer. Ek is verbaas dat Bethel nie konstant uitgeboek is nie. Dit is 'n stukkie paradys. Peet en Sandra is die vriendelikheid self. Sal die plek enige tyd en aan enigeen aanbeveel. Bethel is die beste gastehuis in Oudshoorn waar ek al gebly het.

Bethel's terugvoer

Hi Nancy

Baie dankie vir so mooi resensie. Dankie dat jy Bethel gekies het as verblyf.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Karoo Groete
Sandra en Peet

Bethel
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca09f0ce68eea6a3d8c02db9460aed7482049c92da9654a6eb0c9d57017060d9d9e74eab8d3ef52b59a693c6048001c7f830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 13 Meyer Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.60981 22.2063099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!