Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethulie Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die vreedsame dorpie Bethulie.

Die gastehuis is ontwerp deur die beroemde argitek Sir Herbert Baker. Die huis het 5 ruim, elegante kamers en elkeen het 'n oopplan-badkamer. Dit is pragtig opgeknap en stylvol gemeubileer met die oorspronklike houtvloere en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hul oor die ooptes uitkyk.

Daar is 'n paar hektaar pekanneutbome op die plaas en die plaaskombuis bedien organiese groente (in seisoen), slaai en heerlike maaltye. Maaltye kan op versoek beplan word volgens individuele voorkeure.

Bethulie is 'n dorpie met verskeie geskiedkundige besienswaardighede en 'n paar klein restaurante. Noord van die dorp is die Bethuliedam met vakansieoorde en 'n natuurreservaat waar inheemse bokke voorkom. Bewonder die sonsondergange van die damwal af of gaan op jou eie wildrit of saam met 'n toergids.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 143 resensies vir Bethulie Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561