Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bettie's Luxury Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Bettie's Luxury Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liana D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede en gelukkig.

Ons het lekker geslaap. Die bed is van goeie gehalte. Alles was netjies. Sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Verblyf was puik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha R
Saam met vriende

Huislike atmosfeer met baie vriendelike diens.

Vriendelikste ontvangs deur tannie. Ontspanne, huislike atmosfeer. Geen probleme met kragonderbrekings gehad nie en uitstekende WiFi-opvangs. Skoon, drinkbare en koue water ontvang, want mens kan nie die dorp se water gebruik nie. Kamer is baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C
Gesin met tieners

Lekker.

Ja, dit was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha D
Gesin met tieners

Skoon en netjiese kamers met 'n behulpsame en vriendelike eienaar.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Goeie ligging.

Het ons welkom laat voel. Jammer dat ons nie die familie kamer kon kry soos bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand se oorslaap oppad terug vanaf die Kaap.

Die kamers is netjies en mooi. Die perseel is veilig en goed geleë. Die swembad en braaigeriewe wat geadverteer word, is nie aan ons gewys nie, maar mens kan dit wel vind as jy soek. Die braaigeriewe was nie bruikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Daar is volop braaiers beskikbaar. As u ons net gevra het, sou ons dit bekend gemaak het. Dit is moeilik om te weet wat elke gas se behoeftes is en belowe om al die aanwysings van nou af in kamers te sit sodat almal weet. Jammer daaroor dat ons nie geweet het nie.

Bettie's Luxury Lodge
Abrie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige onderdak parkeerarea met 'n ruim en netjiese kamer.

Ruim en netjiese oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda P
Saam met vriende

Beautiful place.

Very accommodating place. Just they need to fix the braai area because it is in front of someone's place. Lydia was very helpful and the owner was very nice. I will definitely recommend some of my friends to visit your place. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met vriende

Out of this world. The love and respect plus a feel of home is a hundred.

The lady I met there helping us and seeing that we are comfortable is a star. The cleaner also assisted us very politely and with love.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your positive reply! It is our aim to take good care of our clients! Regards, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Sonja A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard volgens advertensie.

Plek was vuil, bedkassies vol stof. Badkamer is hulle besig om te herstel, maar nog nie klaar, kraan was los, geen grout tussen teëls en dis regtig groot vog probleem omdat daar nie venster is. Skuifdeur se rollers tot niet omdat dit enigste vars lus in kamer bring het ons die deur oopgemaak met behulp van tuinwerker, maar kon die res van die naweek dit nie weer toemaak en sluit so dit was baie onveilig. Asb maak foute reg voordat daar weer mense slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is baie jammer dat die kamer nie mooi skoon was nie! Ons het die kraan herstel en is besig om alles reg te kry.
Daar is 'n groot skuifvenster by die ingang wat lekker ventilasie skep. Gelukkig is daar 'n elektriese motorhek wat vanself toegaan. Die terrein is totaal omhein, dus kan geen ongewenste persoon inkom nie.

Bettie's Luxury Lodge
Joe S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S

Baie lekker gewees en het geen klagtes oor die gastehuis nie.

Ons het as motorfiets chapter die plek bespreek omdat dit naby die venue was waar die kuier sou wees. Beste besluit. Plek was netjies, ontvangs vriendelik en eienaars uit hulle pad gegaan om ons almal te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie bly dat jul tevrede was. Dankie vir jul positiewe kommentaar.
Groete
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Tanya T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T
Gesin met tieners

It was a pleasant and comfortable stay.

Betty was very welcoming, the room was very clean, and we felt safe, and slept like babies. Betty was most helpful in finding out about our route to Malelane the next day and btw her rusks are the best. We definitely recommend Betty's Luxury Lodge and if we ever are up this way we will stay there again. Thank you, Betty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your positive response. You are so welcome to visit again. I believe your son did very well in the competition.

Bettie's Luxury Lodge
Lizette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Enkelreisiger

Had a very comfortable stay at Bettie's accommodation.

Bettie is friendly and efficient, and the room and breakfast were great. It was a good place for a stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

I am very pleased to realize that you were satisfied with our establishment. Thank you for your positive response.
Kind regards, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Christelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Gesin met klein kinders

Netjies en goeie waarde vir jou geld.

Die tannie is baie behulpsaam en daar is alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het om hier te bly. Dankie vir jou positiewe kommentaar.

Bettie's Luxury Lodge
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Aangename omgewing met puik ligging en huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy K
Gesin met klein kinders

Skoon, gerieflike verblyf.

Vriendelike eienaars. Gerieflike verblyf vir 1 of 2 aande. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Dis baie gaaf dat jy positief kommentaar gelewer het! Jul is baie welkom om weer te kom, die swembad is nou oop en ons sonpanele ook in werking! Beurtkrag nou nie meer 'n probleem nie! Groetnis
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Veilige parkering en geen geraas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer.

Bettie's Luxury Lodge
Clarissa B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarissa B
Besigheidsreis

Het voldoen aan my vereistes, dankie vir die sjokolade en beskuit.

Ek sou voorstel dat die badkamermatjies dalk vervang word. Verder was alles puik - dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die badkamermatjie-wenk. Sal verseker daarna kyk. Groetnis, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Dave H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay to break a long trip.

A small comfortable room and bed, in the rear of a secure private home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

I am pleased that you were comfortable! You are welcome to visit us again! Regards
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Walther S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good overnight accommodation.

Our stay was very comfortable. Our host graciously helped us an emergency concerning a dress as we were on our way to a nearby wedding. The curtain rail requires some minor maintenance as it comes undone, but otherwise everything else about the accommodation was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your positive reply, it was a pleasure to serve you. Hope to see you again.
Regards, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Danie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf. Vriendelik deur gasvrou ontvang.

Die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is so bly dat jul tevrede was. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Groetnis, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

A very convenient, comfortable, spotless overnight stay! Bettie is adorable!

Bettie went out of her way to make our stay comfortable! It was a chilly night, but she had warmed up our rooms and electric blankets were provided. We had initially booked a twin room, but in order to accommodate a long-term stay in the twin rooms, she upgraded us up to a queen room each at no extra cost!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you very much for your kind review. I appreciate it. It was a pleasure to host you, you are so welcome to visit again. Kind regards, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Marelize N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N
Gesin met klein kinders

Gerieflike akkommodasie vir gesin met jong kinders.

Kamers baie mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Groetnis, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Angela D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Baie netjies. Sal weer van jul gebruik maak. Baie dankie

Het vir 'n veiling deurgekom saam met my kleinseun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat jul tevrede was. Kom gerus weer.
Groetnis
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Phillip P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Baie aangename mense. Vriendelik en behulpsaam. Veilig en goed geleë. Sal beslis weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n goeie aand hier deurgebring.

Ons is vriendelik ontvang en die bed en beddegoed was van baie goeie gehalte en gemaklik. Die kombuis en kamer was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, baie bly dat jul lekker hier gebly het.

Bettie's Luxury Lodge
Melanie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, professioneel, netjies.

In hierdie baie deurmekaar tyd was die diens uitstekend! Was so lekker om buite op die stoepie te sit terwyl dit in Kroonstad reën. Die kamer was netjies en perfek vir die nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir so 'n positiewe verslag in hierdie deurmekaar tyd!
Dit beteken baie vir ons toekomstige klante .
Seën vir julle!

Bettie's Luxury Lodge
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plekkie. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit beteken baie vir ons toekomstige besigheid. Groetnis, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Martie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en aangenaam.

Skoon en netjies in 'n rustige, veilige omgewing. Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Goeie dag Martie,

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet!

Bettie's Luxury Lodge
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie dankie vir alles. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Goeie dag Jaco,

Ek waardeer julle positiewe terugvoer! Julle is welkom om weer te kom!
Groetnis, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Marinda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F
Besigheidsreis

Die beste plek nog.

Baie vriendelike diens, mens voel op jou gemak en tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Soo bly dat jul tuis gevoel het! Groetnis, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Esté H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esté H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers, vriendelike ontvangs.

Goeie ligging, netjiese kamers en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you very much. Appreciate your positive review.

Bettie's Luxury Lodge
Koos O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet en het lekker gerus!

Alles was skoon en netjies. Die dorp, Kroonstad, het egter baie teleurgestel. Daar is geen eetplekke en alles is vuil en verwaarloos. Ons sal waarskynlik nie weer in Kroonstad oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matebello W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matebello W
Saam met vriende

Wow. Bettie's Luxury Lodge is the best place to be.

Bettie was very welcoming. She showed us to our rooms. The bedding was clean and neat. Even the kitchen was amazing. The view was beautiful. I would recommend the place to everyone, even I would like to go back. I would like to thank Bettie for her kindness. She is an amazing person. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

I am so pleased that you enjoyed your stay at our place. You are so welcome to visit us again.
Thank you for your positive report. Your group was very pleasant and friendly.

Bettie's Luxury Lodge
Thabo N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thabo N
Enkelreisiger

Not the cleanest - the floor, basin and toilet - the sheets had some human hair and pillows were smelling - so they were not clean at all. The owner must fix the ceiling next to the wall.

Ceiling must be attended to. Room not clean - basin and toilet more especially. Pillows were smelling - I was very disappointed with that. Some hair on towels and duvet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

I apologize, we fixed the ceiling and I give special attention to cleanliness. Thank you for your comments.

Bettie's Luxury Lodge
Louise B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Ons is hartlik verwelkom en ons verblyf was puik. Vriendelike behulpsame gashere. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul gunstige verslag. Ons probeer om ons gaste mooi te versorg.

Bettie's Luxury Lodge
Jacques M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir oornag.

Al die basiese geriewe is beskikbaar. Martin was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

So dankbaar dat jul tevrede was met ons geriewe. Martin het die fort mooi gehou terwyl ons weg was. Groetnis, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Willie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and convenient.

We had a good experience staying at Bettie's. It was a very short stay, but enjoyable and satisfactory. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your positive remarks. You are welcome to visit us again. Regards, Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Madu V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madu V

Goeie diens.

Kan beslis hierdie lodge aanbeveel vir oornag. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom gerus weer hier kuier!
Groetnis,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Elsie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Als was baie mooi versorg en skoon. Baie veilig en stil. Ons kon lekker rus na 'n lang pad agter die rug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

So bly dat jul lekker kon rus, jul is welkom om weer te kom.
Groete,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Albert B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Wonderlike oornagtuiste vir 'n reisiger wie vir oulaas wil uitspan voor die laaste skof huis toe.

Met nog net 200 km Johannesburg toe was Bettie's Luxury Lodge 'n wonderlike oornagtuiste om uit te span en uit te rus vir die volgende dag se laaste skof huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar, dit help vir toekomstige gaste om te besluit!
Groetnis,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Tom W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom W
Besigheidsreis

Pynlik netjies en skoon, net een blok weg van Mall met PnP en eetplekke, lekker stil, al wat jy hoor is die duifies, vriendelike mense.

A1, sal enige dag weer hier oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat jul lekker kon bly by ons! Kom gerus weer!
Groete,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Bianca O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en skoon.

Het hier geslaap vir 'n troue op die dorp. Was baie netjies en skoon. Was baie nice om voor die tyd “reminders” te kry van verblyf en alles was reg toe ons gearriveer het. Die gasvrou is ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie bly dat jul tevrede was, ons gaste se gerief is vir ons baie balangrik!
Groete,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Johan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Uitstekende gerief in Kroonstad!

Bettie's bied uitstekende gehalte en gerief vir oorbly op Kroonstad. Die aanbeveling vir 'n aandete restourant deur die gasvrou was baie hulpvaardig en ons het 'n uitsonderlike ete geniet by Arcadia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag. Ek is so bly dat jul die aandete ook geniet het. Ons hoop ons sien mekaar weer.

Bettie's Luxury Lodge
Cecelia G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G
Saam met vriende

Baie netjiese en skoon kamers.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Dankie dat jul die moeite gedoen het om kommentaar te lewer, ons is baie bly om te hoor as ons gaste lekker gebly het! Hoop ons sien julle weer.

Bettie's Luxury Lodge
Jacques J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Sal dit aanbeveel. Het dit skoon en netjies gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is so bly dat jy dit goed gevind het by ons! Dankie vir jou aanbeveling!

Groetnis,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend, skoon en netjies. As enige iemand kla of 'n probleem het met die plek weet ek nie wat om daaroor te sê nie en Bettie en haar man is vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe ,vriendelike kommentaar. Dit is verblydend dat ons gaste tevrede is met ons diens.
Jul is baie welkom om weer te kom kuier.
Groetnis,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Fred D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, modern, aangenaam.

Verrassend skoon en netjies en mooi, moderne eenheid, baie gerieflik ingerig. Vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Sal beslis weer terugkom en Bettie's Luxury Lodge met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Dit is baie gaaf dat jul so positief kommentaar gelewer het. Kom gerus weer, ons geniet vriendelike, waarderende gaste.

Bettie's Luxury Lodge
Sylvan Maleho S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvan Maleho S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and welcoming.

Value for money. Hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Thank you for your positive report!
Hope to see you again.

Bettie's Luxury Lodge
Sonja S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en gesellig.

Ons verblyf by Bettie's Luxury Lodge was baie aangenaam. Alles was mooi skoon, gerieflik en netjies. Veilige parkeerplek en lekker ingang met beweging-geaktiveerde dakligte - so mens het nie nodig gehad om jou tasse neer te sit, ligte aan te skakel ens. nie. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ons waardeer positiewe terugvoer en probeer om ons gaste mooi te versorg.
Tot weersiens.

Bettie's Luxury Lodge
Jan L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Enkelreisiger

Baie gasvry, netjiese verblyf.

Die Lodge se ligging is baie sentraal - die feit dat ek kon kom en gaan soos ek wil het dit baie gerieflik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat jy dit gerieflik gevind het by ons Lodge!
Dankie vir positiewe terugvoer.
Altyd welkom.

Bettie's Luxury Lodge
Tina K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon en netjies. Behulpsame en vriendelike gashere. Ons is as vriende daar weg en sal die akkommodasie aanbeveel vir 'n pragtige en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige kommentaar. Julle was baie aangename gaste. Julle is baie welkom om weer te kom.

Bettie's Luxury Lodge
Carolina V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V
Gesin met klein kinders

Kindervriendelike, gemaklike en veilige oornagverblyf!

Ons kon die volgepakte kar veilig parkeer onderdak agter hekke (weg van straatoë), die kamer was heerlik warm met 'n werkende "aircon", blitsige WiFi en volledige DStv (tot groot verligting van ons dogtertjie!). Baie mooi skoon met heerlike beskuit en die ontbyt kan mens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is so bly dat jul gerieflik hier kon tuisgaan. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete, Bettie.

Bettie's Luxury Lodge
Yolande V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gasvrye en veilige akkommodasie in 'n baie sentrale ligging.

Bettie is seker een van die vriendelikste en behulsaamste mense wat ons in 'n baie lang tyd ontmoet het. Niks is te veel gevra vir dié gasvrou nie. Sy het ons aan die wonderlikste restaurant voorgestel en baie bruikbare inligting gegee ten opsigte van die area. Ons sal vir seker weer gaan kuier wanneer ons in Kroonstad is. Baie dankie en baie seën van Bo vir Betties Luxury Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die heerlike, positiewe verslag. Dit was 'n groot voorreg om jul te kon huisves.
Sien uit daarna om jul weer te sien. Ek bid die seën van Deut 1:11 vir julle!

Bettie's Luxury Lodge
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en uitstekende geriewe.

Bettie en Wim het ons vriendelik ontvang. Die gastehuis is gerieflik naby die N1 sonder die geraas. Die geriewe is baie goed versorg en pragtig skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie, jul positiewe kommentaar is 'n aansporing om goeie diens te lewer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorslaap.

Bettie's Luxury Lodge
Stefnie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefnie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en skoon.

Ons was net een aand daar en dit was baie skoon. Lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar!
Sal gaaf wees om jul weer te ontvang!
Groete
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Estelle P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en manlief het dit sommer baie geniet om hier te kon oornag.

Die kamer was baie netjies en skoon en die lugreëling was 'n groot uitkoms op daardie warm saterdagmiddag toe ons daar aankom. Dis was manlief se 40ste skoolreünie en wat dit so lekker gemaak het was dat ons 'n "remote" vir die hek gehad het. Ons het by die reünie gekuier tot in die vroeë oggendure en kon terug gaan na 'n heerlike slaapplek, sonder dat ons enige iemand hoef wakker te maak om toegang tot die perseel te kry nie. Was nou voorwaar 'n goeie besluit om hier te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is so bly dat jul tevrede was met die verblyf!
Ons was met verlof na Ballito terwyl jul hier was. Martin het na julle gekyk!
Moontlik ontmoet ons jul wanneer jul weer kom! Groetnis
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Ockert D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Vriendelike, skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Ek is baie bly dat ons jul kon huisves!
Kom gerus weer!

Bettie's Luxury Lodge
Frikkie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik.

Skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Dit was 'n plesier om jul hier te ontvang! Kom gerus weer! Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Jolanda N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda N
Saam met vriende

Lekker persoonlike ontvangs en baie gasvry.

Baie netjies en gasvry. Persoonlike aandag. Mens voel onmiddellik tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering!
Julle is baie welkom om weer te kom oorbly!
Ons gaste se gerief is ons prioriteit!

Bettie's Luxury Lodge
Kornelis S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kornelis S
Gesin met tieners

Dit was werklik uitstekend!

Ons was baie hartlik ontvang deur die bestuurder. Kamer was pragtig en skoon. Ons het alles in die kamer gehad naamlik: lugversorging, yskas, koffie, tee, melk, ketel, TV met DStv ens. Badkamer was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer hier kom slaap. Ek sal beslis Bettie's Luxury Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die volledige terugvoering!
Ons was by Stilbaai tydens jul verblyf by ons, ek was nie persoonlik hier om jul te ontvang nie!
Kom gerus weer!

Bettie's Luxury Lodge
Hester P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Gesin met tieners

Gasvryheid in oorvloed en Bettie gaan uit haar pad uit om te help. Duisend dankies vir al die ekstra moeite.

Bettie is 'n ongelooflike gasvrou. Altyd reg gestaan vir jou met enige navraag. Kamers was pragtig en netjies en Bettie het uit haar pad gegaan om my te help met iets wat niks te doen het met die gastehuis nie. Sy is 'n ster duisend. Sal enige tyd weer van haar gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Dit was 'n groot plesier om jul hier te ontvang!

Bettie's Luxury Lodge
Louise C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf!

Die kamers is pragtig, en het alles wat mens kan vra vir 'n lekker verblyf. Die ontvangs was gasvry, het selfs vars melk en 'n beskuitjie gekry vir 'n lekker koppie tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Ons doelwit is om ons gaste te bedien met gasvryheid en goeie diens!
Groete
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Sanette L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Positiewe ervaring.

Bied alles wat nodig is vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie!
Waardeer jou kommentaar!
Groete,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Sonnet C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet C
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Absoluut die moeite werd! Tannie Bettie en staf baie vriendelik. Netjies en skoon. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar en "punte"!
Dit help om ander potensiële gaste te help om te besluit!
Groete,
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Mandy-lee M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy-lee M
Besigheidsreis

Lovely place to stay. Home away from home

Sent my guys there for business and they loved it. So this rating is on the behalf of my guys:) would definitely use the lodge again in the near future. Awesome service and good food. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi en baie netjies.

Daar kan dalk net bietjie aandag gegee word aan die buitekant van die huis soos die motorhuis en die los goed by die uitgang van die hek. Verder was dit regtig baie lekker om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bettie's Luxury Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wenke!
Ons het aandag gegee aan die los goedjies!
Groete
Bettie

Bettie's Luxury Lodge
Gerrie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, vriendelike gasvrou

Elektriese kombers het baie gehelp met slaaptyd en paneelverwarmer het kamer warm gehou toe dit heelwat onder vriespunt was buite. Ontbyt presies soos bestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Went out of their way to help us in every way possible

Our first stay was excellent considering my wife is wheelchair bound and on returning from our stay in Hazyview our second stay was just as successful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L
Gesin met klein kinders

Luuks, skoon, rustige omgewing.

Baie, baie dankie, ons wou nie huistoe gaan nie. Die netjiese en luukse kamers en gasvryheid is fantasties! Dankie vir die lekker ontbyt! Sal verseker vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay!!

Great place to stay!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John-henry L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-henry L
Besigheidsreis

Dit is baie goed!

Dit gastehuis is baie netjies en skoon, en dit is baie rustig in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Saam met vriende

Wonderlike verblyf waar 'n mens tuis voel!

Die gasvryheid en vriendelikheid was uit die boonste rakke. Die kamers was baie mooi en uiters gemaklik. Bettie het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en gelukkig. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons weer Kroonstad besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc527af79b58f64718cc30186196693f0ed19cb209a6c779260340ff02cfa6987bb7ecd31d84926882875790042a06ad02956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem