LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Betty's Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Betty's Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 86 resensies vir Betty's Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anime S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anime S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Check maintenance - toilet not flushing, shower door does not close. Clean curtains - deep cleaning needed.

John A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met vriende

Baie aangenaam, goeie kommunikasie.

Baie lekker gebly. Veilig en sentraal.

Johan M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld. Gerieflik en veilig.

Was goeie oornagplek gewees.

Sarel H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Enkelreisiger

Baie skoon, baie netjies en veilig.

Dankie vir netjiese, skoon en rustige verblyf. Ek het vir die eerste keer in ons lewe 'n oornagplek gesoek en julle het ons sak gepas en dit was op die halfpadmerk na Gauteng. Sal definitief weer kom oorslaap en dit aanbeveel aan ander mense wat slaapplek soek. Alles wat jy nodig het en nog meer was beskikbaar. Dankie, hou julle plek altyd so pragtig.

Charlotte V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis!

Wat 'n aangename verrassing! Met die intrapslag het ons gevoel of ons by Ouma se huis instap. Pragtig versorg, huislike atmosfeer. Ons sou maklik vir 'n week daar kon bly!

Shirley B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, warm overnight stay. Everything we needed.

Central. Can park vehicle and walk to Spar.

Cobus N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n moeë, warm rit, 'n verfrissende stort en veilige nagrus.

Die goed versorgde huis, pragtig skoon en vars, was vir my en my lewensmaat die eerste indruk wat dit op ons gemaak het, vir die bedrag wat ons betaal het. Sal dit definitief aanbeveel vir toeriste.

Johan G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie om te oornag.

Het in Molly's oornag en was aangenaam verras. Pragtige ou huis met baie spasie en alle geriewe wat 'n oornagtuiste iets besonders maak. Kan Betty's Guesthouse en Molly's beslis aanbeveel. Betty's is oud, maar beslis nie koud!

Paula P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en rustige plekkie.

Die huis is goed toegerus met alles wat moontlik benodig kan word. Die meubels pas ook pragtig by die ou huis.

Johan C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë. Naby alles.

Parkering vir groot motors is 'n probleem.

Maré-lize P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré-lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie netjies en skoon.

Die plek is regtig mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer kom.

Gabby J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabby J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Verblyk maklik bereikbaar, is netjies, kommunikasie uitstekend, waarde vir geld, sentraal geleë en loopafstand na restaurante en ander winkels. Rustige atmosfeer.

Willie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Enkelreisiger

Goed vir oornag.

Dis goed om hier te oornag. Het net nie baie van die bankie op die stoep gehou nie. Hy is reg by Molly's se voordeur en daar het ander gaste gesit toe ek die deur moes oopsluit. Andersins baie netjies en gerieflik.

Lucia C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik

Wat ’n lieflike huis. Love die ruimte en dekor. Sal dit beslis aanbeveel en sal puik wees vir groot families. Lekker geslaap.

Melani G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani G
Enkelreisiger

Baie ruim huis met al die bekoring van 'n huis op 'n hisoriese dorpie.

Om by die parkering agter die huis uit te kom is nogal 'n mission.

Jacobien S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die plek het karakter. Baie skoon.

Hennie T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld in die hartjie van Graaf-Reinet.

Lekker ou plekkie met houtvloere. Ek, my vrou en seun het gebly vir R750 vir die nag wat ons daar was. Was nogal verstom toe ons niemand met ons aankoms daar gekry het nie. Het egter gou die selnommer gebel en kode vir kluisie gekry om in te gaan. Hulle het ook sommer gou die bankbesonderhede ge-WhatsApp dat ek die balans kon betaal. Regtig effektief en baie goeie waarde vir geld.

Hannes M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met vriende

Skoon en verwelkomend!

'n Gerieflike, skoon, ou Karoohuis met baie karakter en ideaal geleë!

Annelie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en heerlike rus.

Veronique van die huis was ten alle tye gaaf en behulpsaam, dog professioneel. Ek kon haar skakel met soms dom vrae en sy sou verduidelik. Die huis is onberispelik skoon en goed ingerig.

Anne S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Gesin met tieners

Waarde vir geld en 'n gevoel van in die verlede leef.

Betty's is skoon, waarde vir geld, ruim en alles wat 'n mens nodig het om tuis te voel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money and a feel of living in the past.

Betty's is clean, value for money, spacious and everything a person needs to feel at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Toy N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N
Saam met vriende

Pragtige plekkie.

Ons het die verblyf baie geniet. Ons het niks kort gekom nie en sal weer gebruik maak van dié huis. Dankie.

Petronella D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petronella D
Saam met vriende

Goeie oornag-opsie.

Die eenheid was skoon en alles wat ons nodig gehad het vir die oornag.

Rynette C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette C
Saam met vriende

Gemaklik, skoon en netjies en beslis waarde vir geld. Was aangenaam verras.

Sou graag wou toegang hê van agter waar mens jou motor veilig kan stoor. Sou vir my veiliger opsie wees om bagasie op en af te laai. Andersins was die verblyf baie gemaklik en die beddens is heerlik onder daardie snoesige dekens. Werk ook maklik met kluise vir sleutel en betalings.

Cindy-ann P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-ann P
Gesin met tieners

Beslis baie goeie waarde vir geld, maklik gevind, loopafstand van nodige winkels.

Hoogs aanbeveel. Beslis waarde vir geld.

Lucille B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B
Enkelreisiger

Molly needs a face lift.

Molly’s Place (the other half of the house is Betty’s) where I stayed is a very tired girl and definitely needs TLC. Yes, you get what you pay for and the accommodation was budget-friendly, but little things were lacking: no bread/chopping board, the cold water tap in the kitchen sink leaked badly and it would be so easy to replace the toilet roll holder that had fallen off and was simply stored in a cupboard. My most important request would be to provide a small table where one can eat a meal – not easy eating Karoo lamb chops off one’s lap. Having said all this, it worked for my budget.

Hester L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L
Saam met vriende

Nuttige verblyf naby alles wat ons wou doen.

Plekkie het voldoen aan ons vereiste van naby die Kerk en die Spur. Plekkie kort 'n bietjie opknapping. Hangkas het nie knop om mee oop te maak nie en ook nie lekker hangplek binne nie. By "kombuis" kort 'n hakkie vir die kombuisvaddoeke. Kan dit egter aanbeveel vir oorslaap as jy nie baie luuks wil bly nie.

Tony K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en het lekker geslaap.

Het 10 jaar terug ook daar gebly en het dit weer dieselfde gevind op hierdie besoek.

Basie N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie N

Netjiese ouwêreldse huis, skoon, veilig en gerieflik. Pragtige meubels en deure.

Gerieflike en groot vertrekke. Pragtige meubels en wonderlike ervaring met plankvloere en mooi deure. Oorweeg die moontlikheid van stortdeure. Nie 'n groot problem nie maar die water spat en kan daartoe lei dat iemand kan gly en val. Gang na agterplaas moeilik toeganklik vir groter voertuie, maar veilig.

Marietha V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie gastehuis is baie netjies en skoon en het werklik baie spasie vir 2 persone.

Die ligging van die gastehuis is nie ideaal nie. Baie geraas in die straat. Gelukkig hoor jy dit nie in die slaapkamer nie. Bied steeds goeie waarde vir geld.

Taryn C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C

Charming home walking distance to museums and restaurants.

High ceilings and charming creaky wooden floors. Off street parking in yard with narrow fit, manageable gate. Fully equipped kitchen. Walking distance to Spar, restaurants and museums. Thank you for a great stay.

Eddie W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well organised cottage style accommodation.

Was happy with everything until the power went out and I didn't get hold of the owners.

Awie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awie C
Enkelreisiger

Verblyf was heerlik. Het aan my verwagtinge voldoen.

Skoon, netjies en veilig. Gerieflik.

Lucette P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucette P
Enkelreisiger

Lieflik.

As jy Graaff-Reinet te voet wil verken, is hierdie die ideale bekostigbare verblyf wat alles bied. Groot yskas, tweeplaatstoof met oond, mikrogolf en ordentlike TV-kanale om aande om te kry as jy moeg gestap is.

Bettie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie B

Baie lekker!

Verblyf was gerieflik. Die parkering baie nou en klein. Die TV kan gerus opgradeer word en die braaiplekkie kort aandag. Verder het ons lekker gebly, was net 'n oornagslaapplek. Die Vallei van Verlatenheid is 'n absolute moet! Asemrowende uitsig!

Niel B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Baie gerieflik geleë, netjies en die prys bied goeie waarde vir jou geld.

Marie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Enkelreisiger

Sentraal en veilig.

Betty's Guesthouse is naby die Groot Kerk in Graaff Reinet. Die kluis met die kode en sleutelstelsel werk goed. Die eenheid is ruim en skoon met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf. Die parkering agter die huis is ook lekker veilig vir 'n volgelaaide kar.

Margaretha M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha M
Enkelreisiger

Lieflike selfsorgeenheid met tonne privaatheid.

Lieflike ruim eenheid met kombuis/sitkamer, groot slaapkamer met 2 beddens (koningin en enkel) en yslike badkamer met lekker stort. Die eenheid is sprankel skoon, pragtige houtvloere en gerieflike meubels. Ek wou nie uittrek nie!

Paul V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Besigheidsreis

Skoon en netjiese geriewe.

Eenheid is baie skoon en netjies. Naby alle geriewe indien 'n persoon meer as 1 nag oornag.

Hester K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Badkamer kort 'n verf en skrop op dak. Mildew. Feit dat agterdeur nie 'n sleutel het is ongerieflik want voertuig stop reg by agterdeur. Huis is baie gerieflik en pragtig gemeubileer. Baie inligting beskikbaar oor wat om te sien en doen in dorp.

Deon N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Skoon, netjies en goed geleë naby winkels en eetplekke.

Heidi L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L
Gesin met klein kinders

Regte plaashuis met alles wat jy nodig het.

Heerlik gebly, skoon beddegoed en handdoeke. Vriendelike diens.

Josephine B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Josephine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir een aand se oorbly.

Stort se vloer baie glad en gevaarlik. Die woonstel het opknap nodig, maar was skoon en netjies. Kan nie vergelyk met Gariepdam se verblyf wat baie beter waarde vir geld is nie. Vir een aand is dit voldoende.

Jean-marie F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie F
Saam met vriende

Charming old house, real Karoo feel.

Ideal place to stop over for a night or two, centrally located.

Milton V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton V
Gesin met tieners

Baie dankie vir die uiters aangename verblyf danksy Betty's se fantastiese geriewe.

Ons het 'n fantastiese verblyf in Betty's gehad. Die ruim kamers en kombuis was 'n verrassende pluspunt wat verseker dat ons 'n aangename tydjie gehad het. Die sentrale ligging het beslis bygedra tot die gerieflikheidsfaktor. Dankie weereens vir 'n baie lieflike tydjie.

Randall S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Randall S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie maklik weer daar bly nie.

Plek is verouderd. Daar is mense wat kom geld vra by die deur. Sukkel met die ou ou TV. Houtvloere wat onvas is en geraas maak.

Elzabe D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie oulike, skoon en netjiese blyplek.

Betty's was vir ons n plesier! Het alles wat jy benodig, ruim en skoon. Die enigste ding wat aandag nodig het is die stortteëls en dreinering. Dit lyk onnet en vuil en die drein stoot op en vloei nie uit nie. Andersins sal ek beslis Betty's aanbeveel!

Lorinda D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda D

Oornag.

Betty's Guesthouse was 'n heerlike verrassing. Gerieflik en gemaklik. Pragtige ou huis.

Anke V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar bly!

Baie dankie vir die lekker slaapplek.

Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan V
Gesin met tieners

Ongeorganiseerd.

Geen mens in sig nadat verkeerde kamer en toegang gegee is nie, parkering kan nie eers 'n klein motor hanteer nie.

Joseph B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph B
Saam met vriende

Was baie lekker.

Die plek is naby alle winkels geleë. Dit is ook netjies en skoon, en daar is 'n goeie braai-area.

Tania S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, sentraal, knus.

Ons het ongelukkig nie toegang gehad na die sentrale deel van die huis nie, aangesien daar ander gaste was.

Susan V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Vriendelike diens en heerlike atmosfeer met alles naby loopafstand.

Outydse atmosfeer skep nostalgie. Kan nie vra vir beter in 'n dorp waar geskiedenis nog ryklik deel vorm van die gemeenskap. Lekker om daar te bly met soveel om te doen.

Pamela V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie geskiedenis met moderne geriewe.

Wanneer mens die voordeur oopstoot voel dit asof jy teruggetree het na 'n vorige eeu en daarna word mens aangenaam verras deur hoe gemaklik en skoon die huis is. Ons het baie lekker gebly!

Melanie G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G
Saam met vriende

Waarde vir geld en naby aan alles.

Sien uit om volgende jaar weer hier te bly. Ons het die Windpomp run en Karoo-lus fees bygewoon en Betty's Guesthouse is so naby aan alles. Het glad nie die kar gebruik die hele naweek nie.

Rene S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby dorp.

Huis is baie oud, maar baie goed ingerig. Lekker geslaap.

Maggy G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy G

Baie mooi en perfek geleë.

Baie vriendelik en behulpsaam. Einenaars het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig en het ons tot laat weet dat die Lootsberg Pass toe was op die dag wat ons deurgery het sodat ons kan begin 'n ander roete beplan. Plek is baie mooi en meer as genoeg warm komberse en heaters om die koue af te veg. Sal definitief weer daar bly.

Saskia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia D
Gesin met tieners

A stay in style.

Very nice place to stay in Graaff Reinet.

Danie T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Gesin met tieners

Gerieflik.

Skoon huis met heerlike beddens en kombuis. Goeie ligging.

Gary O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary O
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Het rêrig my verblyf hier saam met my kat geniet. Die eenheid is besonders goed toegerus met 'n paar tikkies ekstra - gratis beskuit, koffie, ens. Sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

I really enjoyed my stay here with my cat. The unit is exceptionally well-equipped and with some extra touches, free rusks, coffee etc. Will definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brian O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian O
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en ons kan dit aanbeveel.

Nellie F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie F

Goeie waarde vir geld! Lekker "old time charm".

Dit was ongelukkig net 'n vinnige "slaap en ry", maar ons het die krakende houtvloere geniet vir 'n verandering! Dankie - die plek was netjies en goed toegerus!

Mariette S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met vriende

Ruim, antiek, aangenaam verrassend.

Was 'n baie baie aangename oorbly - sal dit definitief weer doen. Het gevoel of mens terugreis in tyd. Alles was baie netjies! Dit was iets spesiaals!

Wout T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wout T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, basies.

Lekker plek om te oornag, maar nie vir langtermyn verblyf nie. Baie lekker restaurant Polka binne loopafstand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, basic.

Nice place to spend one night, not for a long stay. Very nice restaurant namely Polka in walking distance.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tienie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en rustigheid was heerlik.

Dis 'n ou huis, maar gerieflik ingerig vir baie mense. Tog kan 'n mens privaat wees. Dis 'n bonus dat 'n mens op jou eie is en nie die eienaar of bestuurder heeltyd op jou skouer het nie. Lugreëling sal verwelkom word pleks van die waaier. Die stortkop in die voorste badkamer lek. Ons sal weer by Betty's oornag.

Suset D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suset D

Bevredigend. Ons sal weer daar bly.

Pragtige huis, met meer as genoeg ruimte vir 'n gesin. Die huis kan wel doen met 'n bietjie opgradering, soos byvoorbeeld die lugversorging. Die oprit is 'n bietjie smal, maar die uitsig vanaf die agterdeur maak op daarvoor. Die huis se ligging is baie sentraal. Naby die Spar, Wimpy en Spur. Maak dinge baie gerieflik.

Michelle M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Enkelreisiger

Baie ontspannende verblyf.

Waarde vir geld, ruim akkommodasie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing to stay here.

Value for money, spacious accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anne Q - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Q
Gesin met tieners

Maison spacieuse a la décoration très cosy. Quelques petits travaux seraient nécessaires. Très bon rapport qualité prix.

Maison spacieuse, avec 4 chambres et 2 salles de bain, un grand séjour et une grande cuisine. Il n'y manque rien, la cuisine est correctement équipée avec les ustensiles nécessaires. Quelques petits travaux de rafraichissement seraient les bienvenus notamment dans les salles de bain. La maison est très bien située en plein centre ville, on peut tout faire à pied. Excellent rapport qualité prix au regard de l'espace disponible.

Willem B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Baie karaktervolle groot vertrekke en rustig.

Mens voel asof jy ook in een van die mooi ou huise in die dorp bly. Dit is baie sentraal en mens kan heerlik in die dorp rond stap.

Karen B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en skoon.

Heerlik oorgebly dankie. Julle sal net na die geute moet kyk, die dak lek.

Jac C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het vir kort verblyf.

Die bestuurderes was baie ondersteunend toe dit blyk dat ons probleme met ons motor ondervind en baie laat sou arriveer.

Marthie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgeslaap in die ruim huis.

Dit is 'n ruim, tipiese plaashuis met als wat jy nodig het.

Peter L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Gesin met tieners

Lovely stay. We really enjoyed it.

Lovely town and very enjoyable stay at the guest house.

Johan M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Lees net jou hele e-posbevestiging i.v.m. die sleutel se bêreplek.

Anso N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anso N
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Ruim, veilige parkering, alles wat jy nodig is is beskikbaar en ligging uitstekend! Sal definitief Betty's aanbeveel vir gesin of groot groep mense. Baie billike prys!

Johan S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Huis kort 'n bietjie instandhouding. Krane se wasters is oud. Daar was 'n waterplas op afdak van die parkeerarea, soveel so dat mens in die water uit die motor moet klim.

Koos J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat benodig word vir oornagverblyf was beskikbaar, en ons het baie tuis gevoel.

Veilige parkering agter in die erf is belangrik. Die outydse atmosfeer in die kamer was rustig en heerlik.

Willie H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik tuis gevoel in 'n pragtige omgewing.

Alle geriewe was uitstekend! Dit was wonderlik om die plattelandse omgewing en atmosfeer van Graaff-Reinet te kon ervaar. Vriendelike en gasvrye mense.

Amanda M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Heerlik, pragtig, baie gerieflik.

Heerlik geslaap. Alles was baie skoon en netjies. Pragtige ou meubels. Kombuis baie gerieflik ingerig.

Maria V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Sal dit vir almal aanbeveel. Goeie badgeriewe en kombuis.

Heerlike nostalgie en 'n tree terug in die verlede.

Prof Jakkals R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Jakkals R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis lekker om in 'n mooi, ou huis te oornag.

Die ou huis is pragtig, ons is vriendelik deur die skoonmaakvroutjie ontvang en ons het lekker gebly. Ek het nie die kode om die sleutelkassie oop te maak geken nie. Die skoonmaakvroutjie het my gered. Dit blyk toe dat die kode onopvallend in die middel van 'n bladsy-lange brief gestaan het. Ek lees nie briewe wat 'n bladsy lank is nie – die lewe is te kort daarvoor! Die kode kan gerus baie meer opvallend vertoon word. In die kamer – op 'n warm somersnag in die Karoo - was daar 'n kennisgewing dat die kamer se venster nie oopgemaak mag word nie, en daar was nie 'n waaier in die kamer nie. Dit is, in 'n tydsgewrig waarin lugversorging standaard is, heeltemal onaanvaarbaar. In 'n goed toegeruste selfsorg-eenheid verwag ek om een of ander apparaat te kry waarmee ek filterkoffie kan maak.

Susan K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Dit was skoon en was dit 'n aangename aand.

Ille L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ille L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal en baie knus!

Dit was 'n heerlike naweek. Daar is alles wat mens nodig het. Baie spasie en veilige parkeerplek vir voertuig. Ek hoop om gou weer terug te gaan.

Henriette V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Baie skoon en netjiese verblyf, heerlike rustige atmosfeer. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Imker H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Imker H

Skoon en netjies. Baie aangenaam!

Sisteem met die kluisies is baie interessant! Alles was in 'n werkende toestand en reg, behalwe een kombuiskassiedeur wat met 'n stukkie papier toegehou moes word. Die gangetjie tussen die huise is baie nou. Ons moes een kar buite los omdat die rioolpyp van die bure raak gestamp was. Wasmasjien was handig om vinnig 'n klompie kinderklere mee te was. Oudhede skep 'n aangename atmosfeer. Het baie lekker gebly.

Connie C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C
Gesin met tieners

Baie skoon, netjiese akkommodasie.

Gerieflike, skoon, netjiese, veilige akkommodasie.

Mikki M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mikki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was very spacious and beautiful.

Very central, although Caledon Street was a little noisy which spoilt the quiet Graaff Reinet tranquility.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 59, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMTdmNjRhLTE2ZWEtNDk2NC1iYTk0LWI1MzU3MjkzYmRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 59 Caledon Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.250015287404 24.53225210309
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!