Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty's Rest

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drivers-weg 2329, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die Silversands-strand en Rondevlei-meer af en 5 minute se ry vanaf Blesberg-duin, een van die hoogste kommersiële sandplankduine in Afrika.

Betty's Rest bied verblyf in 2 aparte eenhede. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser, asook DStv teen ekstra koste.

La Villa is 'n volledig toegeruste selfsorghuis met 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed. Daar is ook dagbeddens in die sonkamer. Die huis bied slaapplek aan altesaam 8 gaste. Ekstra slaapgeriewe kan gereël word teen 'n klein ekstra koste. 'n Toilet en stort en 'n aparte toilet en stort langs die sonkamer verseker gemak. Daar is ook nog 'n stort in die tuin. La Villa bied veilige parkeerplek, asook parkeerplek in die oprit.

The Manor is 'n volledig toegeruste selfsorghuis met 2 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel en sitarea met 'n koffietafel. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en enkelbed. Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-sitkamer/TV-area, asook 'n ontbyttafel en 'n bank in die sonkamer. Verder het dit 'n ruim badkamer met 'n stort en 'n heerlike bad. The Manor het veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig, asook vir 1 voertuig op die sypaadjie.

Gaste het toegang tot 'n tuin met 'n khoi-dam, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Interessante besienswaardighede in die omgewing sluit die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine, die Stony Point Pikkewynkolonie, die Kogelberg Natuurreservaat en Bettiesbaai se sandplank-duine in. Doendinge sluit voetslaan, walviskyk, haaihokduik, bergfietsry, perdry, riviervlotvaart, tjoepry, kanovaart, vierwielfietsry, verfbal en "kloofing" in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Betty's Rest
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Drivers-weg 2329, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betty's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drivers-weg 2329, Bettysbaai, Kaapstad, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOTY2ZTllLWFmZTktNDQzNC1iMjc4LTcxZjk4MmIwMGQ3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 2329 Drivers Way Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364239216392 18.873746269765