LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+42

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond-singel 18, Highbury Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation is in Highbury geleë in Kuilsrivier. Dit is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Die gastehuis is ideaal geleë en sentraal ten opsigte van baie van die besienswaardighede wat Kaapstad het om te bied. Dit is ook binne 'n 20 minute-radius van Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die gastehuis het 5 slaapkamers. Daar is 3 dubbelkamers, 1 kamer met 2 enkelbeddens, en 'n oopplan-suite met 'n jet-spabad. Daar is ook 4 selfsorg-eenhede, 3 eenslaapkamer-eenhede en 1 enkeleenheid. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en toilet en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, draagbare verwarmer, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Beulah Land het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Diamond-singel 18, Highbury Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamond-singel 18, Highbury Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMzFhYzM0LWM2NTItNDhmMC1iODQ2LTUyZjA1N2ZjZDE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R470  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 18 Diamond Crescent Highbury Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.95059 18.68601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!