Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beulahs House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brenden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Beulahs House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Geannine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geannine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is 'n stunning plek. Sal definitief daar weer bly. Mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchant V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik ontvang, uitsig asemrowend.

Ons was goed ontvang. Vriendelike diens. Die huis is baie goed ingerig. Het alles wat jy nodig het. Die uitsigte is prentjiemooi. Kan die verblyf hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke F
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Die huis was baie gemaklik en mooi met uitsigte wat jou nie jou kamera wil laat neersit nie. Ligskakelaars is op 'n paar vreemde plekke - kyk laer op mure en agter gordyne - maar alles wat ons nodig gehad het was klaar in die huis, insluitende 'n baie lekker braai. Ons het bespreek bewus dat daar nie wifi sou wees nie, maar dit is dalk iets wat in die toekoms bygebring kan word. Andersins, 'n baie lekker plek om te bly, indien bietjie afgeleë (perfekte plek om vir 'n paar dae weg te kruip).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beulahs House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Mieke, bly julle het dit geniet. Ons kyk beslis na Wifi in die toekoms vir die huis.

Beulahs House
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Mooi sunsets.

Baie rustig, wees maar net versigtig wanneer jy jou kar bo parkeer as dit nat is, jou kar se wiele kan gly met die steil opdraande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beulahs House se terugvoer

Hi Johan. Dankie vir die terugvoer. Dit is hoekom ons mense aanraai om liewers om op die gras te parkeer.

Beulahs House
Beverley M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met vriende

Pristine unspoilt coast line, stunning views, comfortable, neat and safe accommodation.

A real gem and definitely worth a return visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth N
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, netjiese woning, lekker atmosfeer.

Die uitsig op die see is asemrowend. Woning baie goed toegerus. Swemstrand lekker maar moeilik bereikbaar te voet. Ons het lekker gekuier. Wifi sou 'n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Gesin met tieners

Eerste keer op Eersterivierstrand en was totaal oorweldig deur die mooi natuur.

Baie dankie aan die eienaar en die bestuurder wat seker gemaak het dat alles alles goed verloop. Die huis se ligging is fantasties en het opgemaak vir die stukkie grondpad. As mens volmaakte sonsondergange wil sien is hierdie verseker die plek. Eersterivierstrand is stil en dit is hoe ons daarvan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ravin G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ravin G
Gesin met tieners

We had a great stay and enjoyed it.

Maybe need to add an aircon or fans to keep the place cooler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja I

Fantasties!

Huis is baie goed toegerus en het al wat jy nodig het. Uitsig van die huis is onverbeterlik! Baie dinge te doen in 50 km radius en almal in die gesin het dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Lekker gebly.

Baie lekker vakansieplek! Dink net die dek vir braai kan dalk anderkant toe skuif - wind waai baie erg daar en rook waai in die kombuis in met die wat daar kort-kort in en uit gaan. Ons het maar deur toe gehou. Dalk 'n 2de stort asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity H
Saam met vriende

Fantasties! Sou net beskikbaarheid van WiFi verkies het in die moderne tyd.

Uitsig is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petru W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru W
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne.

As jy wil reconnect met jou kinders en res van die familie - is dit die plek vir jou. Stap langs die see, bordspeletjies, braai en net die asemrowende uitsig geniet! Dolfyne en walvisse gesien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philiswa G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philiswa G
Gesin met tieners

Was very relaxing.

It's far more modern than the pictures. Thanks to the owner, he was so helpful and patient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa42cc5c5bf8de5c7ded37fdc05e712638a4d5ab3071e64b009c1f8b14b199e25ae6f2ffcc71e22019ee836c14bc8cace2151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0181 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.07289746385 24.226731061935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem