Malelane Akkommodasie by Bezuidenhout B & B | LekkeSlaap
+12

Bezuidenhout B & B

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Inbani-singel 47, Op die hoek van Parkstraat, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bezuidenhout B&B bied warm, vriendelike en gasvrye diens in smaakvol gemeubileerde kamers in Malelane, 'n skamele 6 km van die Kruger Wildtuin, 28 km van die Swaziland-grens, en 50 km van die Mosambiek-grens.

Met 13 jaar se ervaring agter die rug, weet ons hoe om ons gaste tuis te laat voel. Al ons kamers het en-suite badkamers, lugversorging, yskassies en komplimentêre koffie en tee. 'n Vol Engelse ontbyt kan ook bedien word (teen R85 ekstra per persoon).

Ons is stapafstand van banke, winkels en restaurante. Wildritte in die Kruger Wildtuin of private wildplase kan op vooraf kennisgewing gereël word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Bezuidenhout B & B
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Inbani-singel 47, Op die hoek van Parkstraat, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Bezuidenhout B & B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Inbani-singel 47, Op die hoek van Parkstraat, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYmM0NDk4LWU4OTYtNDRlYS05YzQ5LWQ5Y2YwMzkxYTczOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 47 Inbani Crescent Cnr Park Street 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.493313746593 31.511111855507
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za