Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B @ Home Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

B @ Home Guest House bied gerieflike verblyf in Piet Retief. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Verblyf is beskikbaar in 14 smaakvol versierde slaapkamers met lugversorging. Elke kamer het 'n driekwartbed, dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n kragopwekker. Daar is gratis WiFi regdeur die huis. Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar op versoek.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en B @ Home Guest House is ideaal tussen Gauteng en KwaZulu Natal sowel as Mosambiek geleë, net 30 km vanaf Swaziland se grens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 82 resensies vir B @ Home Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Jaar gelys 8

Ligging

  • De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink B @ Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZGNhMmIwLTNiYmUtNDc4ZC1hYmEwLTM2NDBjMjJlZDdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 13 De Jager Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.00273 30.81255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem