Fernglen Akkommodasie by Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+13

Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bax-laan 5 , Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast bied luukse B&B-verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth. "Bhotani" beteken groet in Xhosa.

Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kamers, asook ateljeekamers. Die beddens het luukse perkallinne en elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, platskerm-TV met DStv, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste kan ontbyt in die deftige eetkamer nuttig wat lei na die patio met 'n uistig oor die groot swembad. Aandete is op versoek beskikbaar.

Daar is ook 'n teetuin naby die kamers, waar gaste heerlik kan ontspan en nuwe energie kry. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Bax-laan 5 , Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bax-laan 5 , Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMmM4NWFkLWUxNDYtNDE2My1hZTdhLWJjYTFiM2E3ZDZkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 5 Bax Avenue Fernglen 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95121 25.547509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za