Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bianca 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestweg 22, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bianca 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks bied 'n swembad, braaigeriewe en direkte toegang tot Lucienstrand wat Blouvlagstatus het.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste (maksimum 4 volwassenes). Dit het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis het granietblaaie, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV. Die eenheid het 'n OpenView-dekodeerder, indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie dekodeerder saambring (Explora word nie ondersteun nie).

Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is naby die Margate North-strand en restaurante, en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die omgewing af.

Slaapplek

’n Bespreking by Bianca 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Bianca 8
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Forestweg 22, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bianca 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestweg 22, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57bfd7776a827f99f8ba30bbc08c2730923c1e2abe6e5eece63b6f49ce078a5f23adef5b7f7cdf34bb9165539a9703d4fdfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 22 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.85532231835 30.378362845508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem