Bianca's Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoon blyplek. Bianca's B&B bied verblyf met puik en professionele diens. Ons geriewe sluit TV en DStv, ’n braaiplek en boma of onthaalarea en ’n groot tuin in.

Sommige van die kamers is ook rolstoelvriendelik. Ons het ’n omheinde parkeerplek op die perseel en veiligheidskameras om die veiligheid van ons gaste, hul voertuie en die gastekamers te verseker.

Daar is heeldag personeel aan diens. Ontbyt word van 06:00 tot 07:30 bedien. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar en kamers word daagliks skoongemaak. Van die oomblik van jou aankoms sal ons vriendelike personeel gereed wees om jou op die hande te dra – as dit by dienslewering kom, is hulle bereid om meer te doen as wat van hulle verwag word.

Daar is 'n grootskerm-TV met DStv beskikbaar en die en suite-kamers het elkeen 'n privaat buite-ingang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bianca's Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]