LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bianca's Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+41

Bianca's Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringduif-singel 199, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoon blyplek. Bianca's B&B bied verblyf met puik en professionele diens. Ons geriewe sluit TV, ’n braaiplek en boma of onthaalarea en ’n groot tuin in.

Daar is 'n boma en funksielokaal vir klein troues, familiereünie en partytjies.

Sommige van die kamers is ook rolstoelvriendelik. Ons het ’n omheinde parkeerplek op die perseel en veiligheidskameras om die veiligheid van ons gaste, hul voertuie en die gastekamers te verseker.

Daar is heeldag personeel aan diens. Ontbyt word elke oggend bedien en sluit ontbytgrane, jogurt, vars vrugte, koffie en tee in. ’n Wasgoeddiens is beskikbaar en kamers word daagliks skoongemaak. Van die oomblik van jou aankoms sal ons vriendelike personeel gereed wees om jou op die hande te dra – as dit by dienslewering kom, is hulle bereid om meer te doen as wat van hulle verwag word.

Al die en suite-kamers het elkeen 'n privaat buite-ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Bianca's Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ringduif-singel 199, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Bianca's Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringduif-singel 199, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7x6bPzTm0puLMvRUpWNXuiPWSi1ThFuMEnjC34TKrn88343Uml?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 199 Ringduif Crescent Roodeplaat 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.636096914449 28.320990073416
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!