Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biccard Blouberg Villa

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Biccard Blouberg Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Pragtig en gerieflik.

Pragtige huis met baie mooi uitsig. Alles was perfek en ons het alles wat ons nodig gehad het en meer daar gekry. Baie dankie ook vir vir haar gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier by Biccard Blouberg Villa.

Ons was 4 couples wat daar gebly het. Daar was so 2 of 3 goed wat bietjie aandag nodig het, maar andersins het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene C

Asemrowend.

Biccard Blouberg Villa is die ideale huis vir 'n groep vriende of gesin. Baie smaaklik ingerig, baie netjies en baie gerieflik. Ons gaan beslis weer daar bespreek. Cecilia was ook baie behulpsaam en het ons baie vriendelik ontvang. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biccard Blouberg Villa se terugvoer

Hi Kaylene, thank you for your percent 5/5 review. It has made our day. Will sure pass this onto the rest of the team. We hope that you will be booking with us again in the near future. Keep well and kind regards.

Biccard Blouberg Villa
Vanaf
R5 425
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 425
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 425
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biccard-straat 8, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cae40afb974346df4f6fea84da328b27d21c792731b6c292136fca63183043123ae81b0e3a8e23adb4eece90be665881d8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 425 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 8 Biccard Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.802191253836 18.461056727184