Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 92 resensies vir Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lilian E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lilian E
Saam met vriende

Okay.

Ons het lekker gebly, daar is egter geen water in die eenhede tydens beurtkrag nie. Die slaapkamers het ook geen deure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie P
Gesin met tieners

Was baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit V
Saam met vriende

Could be great with some maintenance and basic upgrades.

Room and amenities are old and need a lot of maintenance, however it was clean and the host is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gerrit. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Daardie spesifieke plekkie is nog nie oorgedoen nie, al die ander eenhede en kamers is nuut oorgedoen, maar ek dink nie ek sal 4 hondjies toelaat in die ander eenhede nie.
Groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Simone P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone P
Enkelreisiger

Gemaklik, vriendelike mense, hulpvaardig.

Die mense was so vriendelik en hulpvaardig en het selfs ingecheck om seker te maak dat ek in orde en veilig is. Dit was ook rustig en stil. Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Saam met vriende

Rustig en netjies.

Gemaklike verblyf vir goeie prys met goeie diens en uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Badkamerdeur kan vervang word en beddegoed het bietjie na rook geruik. Verder was dit 'n baie goeie en bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette A
Gesin met klein kinders

Netjies en gasvry.

Agv 'n boomtak wat afgeval het op die parkering van die unit wat ons in moes bly kon ons darem in 2 ander units gesit word wat baie mooi was. Ek kon darem my hondjie ook saam gevat het wil ook dankie se daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Groot plesier Mariette. Jammer vir enige ongerief. Hoop ons sien julle weer.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Tanja H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H
Gesin met tieners

Baie gesellig.

Betsie baie behulpsaam. Het die kuier saam met die ander gaste geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap maar alles was netjies!

Lekker gebly! Alles was netjies en op hulle plek. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat ons voel is dat gaste in kennis gestel moet word dat die leefarea met ander gaste gedeel moet word.

Ons het effe ongemaklik daarmee gevoel. Daar was nie melk in ons kamer nie en het nie geweet of dit in die yskas in die kombuis beskikbaar is nie. Want ons het nie geweet is dit die ander gaste se melk of ons s'n nie. Verder het ons glad nie 'n probleem nie - dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Ons werk aan dit wat jul onder ons aandag bring.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Wilna B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Gesin met tieners

Water was koud, geen water Saterdag.

Niemand was Vrydag daar om ons te ontvang nie, moes wag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Goeiemore
Ons het 'n groep van 18 skoolkinders saam met jul geakkommodeer en een van die kinders het 'n kraan oop gelos en die tenk het leeg geloop.
Baie jammer vir die ongerief en dat ons jul nie spoedig kon ontvang nie omstandighede buite ons beheer en meer as 1 van ons gaste het op 1 oomblik opgedaag.
Hoop ons kan met 'n volgende geleentheid opmaak.
Groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Christel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christel S
Gesin met klein kinders

Welcoming.

The owner informed me that there is no heaters, air cons or electric blankets but we slept really warm, it's just the kitchen area that is very cold at night and in the morning. Unfortunately the DStv didn't work but luckily I kept the little ones busy with the tablet. Other than that we really enjoyed our stay and the owners are really friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianna E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianna E

Die eienares is baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Plekkie is netjies en baie lekker ingerig vir 'n groot groep mense. Selfs vir karavane.

Karavaan se ablusieblok het lekker spasie en is mooi skoon. Maar net een stortkop uit die 3 het gewerk. Verder was alles heerlik ingerig. Die kamers is baie netjies, modern en skoon. Sal definitief weer daar gaan draai. Lekker oornagplekkie vir ouers met kids op universiteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scarlett H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett H

Wonderful, they went out of their way to make us feel welcomed and comfortable.

Biekierus is worth every penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much, I am so glad you had a nice stay with loadshedding and all.

Congrats again.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Yolande M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Gesin met tieners

Rustig.

Die verblyf was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hoop om julle weer te kan akkommodeer.
Groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Lieze B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze B
Saam met vriende

Baie netjies, veilig, waarde vir geld. Baie welkom gevoel.

Ons kamer was baie netjies. Daar was 'n ketel en yskas in die kamer wat dit baie gerieflik gemaak het. Die badkamer was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome W
Besigheidsreis

The overall stay was good.

The accommodation was good. The last night of our stay, the place got flooded because of the storm. Water was all over the rooms, our bags. Floors were soaking wet. We had to leave early so had no time to communicate this with the owner before hand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Jerome
Soo sorry about the flooding we are working on it although we are struggling if there is such storms.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Lynette G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette G
Gesin met tieners

Swakste ervaring ooit.

Vele items was stukkend en het nie gewerk nie bv. yskas, wasbak, toiletsitplek, patiodeur slot, TV, buitelig, geen handdoeke, vadoeke en seep, asook spinnerakke, sterk dreinreuk, badwater borrel in stort uit, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Goeie middag Lynette
Ons was glad nie bewus van van die goed wat stukkend is nie, as die gaste ons nie daarvan se nie. Normaalweg gee ons dadelik daaraan aandag.
Wat die vadoeke, seep en handoeke aan betref meld ons op die webtuiste dat dit selfsorg is en ons voorsien nie handoeke nie.
Alles is intussen herstel behalwe dat die spesifieke eenheid lek as Potchefstroom storms ervaar.
Ek is regtig jammer dat jul so slegte ervaring gehad het.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Romy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Romy S
Gesin met klein kinders

Die kuier was OK.

Die kamer was netjies en skoon. Ons het 'n goeie nagrus gehad, maar die enigste probleem was dat die warm water net vir 2 minute daar was en daarna staan jy onder 'n yskoue stort. Dit was glad nie aangenaam nie. Nog 'n groot teleurstelling was die swembad wat baie vuil was. Borrelend vuil. Die parkeerplek was ook baie knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Goeie middag Romy
Die baie reen gedurende Desember het dit baie moeilik gemaak om die swembad skoon te hou en die weerlig het die swembad pomp uitgeslaan. Daar was ongelukkig nie genoeg tyd om dit skoon te kry voor julle arriveer het nie.
Wat die warm water betref kon jul dadelik laat weet het dan het ons dit onmiddelik herstel. Potch se boorgat water het baie kalk en soms veroorsaak dit 'n verstopping in die gas geyser aangesien dit baie sensitief is maar as juk ons laat weet het het ons dit onmiddelik herstel.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johann V
Gesin met tieners

Kon darem braai.

Ons het bespreek vir 3 gaste. 2 groot mense en 1 kind. Met ons aankoms het ons n dubbel bed gekry en 3de persoon geen slaapplek. Die eienaar het toe vir ons 'n matras gebring. Volgende oggend toe ons wou stort was daar geen water. Daar is wel gesê water is op 'n timer wat oggend 05:00 sal aangaan. Toe ons teen 06:45 ry was daar steeds geen water gewees. Ons vorige besoek aan hulle moes mens rond spring in die stort om nat te word alhoewel die stort ook die hele badkamer sop nat gemaak het. So ek sal nie weer by hulle bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Johann
Dankie vir jou terugvoer.
Die aantal beddens was my fout ek het 'n fout gemaak met die bespreking en gedink dit is uitsorteer.
Wat die water aan betref moet ek ongelukkig ook verskoning vra aangesien die timers met beurtkrag, as die krag af is gedurende die nag, deurmekaar raak en dan nie op die regte tyd aangegaan het nie. Ons het die selfoon nommers voorsien in die eenhede en net 'n oproep na ons toe kon die probleem onmiddelik oplos.
Ons het dit eers later agter gekom dat die beurtkrag dit veroorsaak anders kon ons die timers uitskakel. Sou dit egter waardeer as jul die probleme met ons bespreek het dan kon ons dit dadelik aanspreek.
Groete, Betsie.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Tiaan J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met vriende

Baie skoon, veilig en diens was puik.

Veilige parkering vir kar, veilige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schandre J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schandre J
Saam met vriende

Lekker

Rustig, ontspannende omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frieda D
Enkelreisiger

Die stort was koud en die slaapplek ook.

Dit was 'n koue naweek in Potch en die kamer was yskoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Goeie middag
Ek is vreeslik jammer dat dit die geval ws sal graag wil geweet het van die stort aangesien ons iets daaraan kon doen!! Ek wil baie graag weet in watter kamer jy tuis gegaan sodat ons dit kan reg stel sodat dit nie vir n volgende klient n onaangename ervaring moet wees nie!!! Dit is vir ons uiters belangrik dat ons kliente moet tevrede wees!!!
Kontak my asb
Vriendelike groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Puik waarde vir geld en lieflike ligging.

Gasvry, netjies en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scarlett H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett H
Enkelreisiger

I am never disappointed in Biekierus, this is my second time that I have been here and it was even better than the first time.

The staff are friendly and welcoming and my room was clean and comfortable, equipped with everything I needed for my short stay. Thank you for the great stay. It has always been my money's worth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Baie vriendelike eienaars wat seker maak dat hulle gaste goed versorg is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Lekker atmosfeer, rustig en veilig. Sal definitief weer gebruik maak van die plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, very comfortable.

Very friendly and accommodating hosts, we will be staying there next time we travel to Potch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Gesin met tieners

Fantastic

A very private and safe place would recommend it for anyone that needs special time with their children that are in university.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang en alles was netjies.

PJ en Betsie is baie gasvry en verstaan die konsep van die gastebedryf uitstekend, sal beslis aanbeveel vir die een wat 'n bietjie wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K
Gesin met tieners

Rustige plek ver van stadsgeraas.

Heerlik gebly in boomhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat. Gerieflik naby die universiteit.

Betsie is 'n vriendelike en goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Enkelreisiger

'n Aangename ervaring.

Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang. Ek het in die backpacker-oornaghut geslaap. Die ablusiegeriewe was skoon en gerieflik, die hut skoon en netjies en ek het lanklaas so lekker op 'n bed geslaap. Die omgewing is stil en baie rustig. Ek sal vir seker weer daar oornag en ek kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julinda K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, boomryk en bekostigbare staanplekke.

Ons het heerlik gekamp onder bome op gras. Die plekkie is nie gemerk nie en jy kan self kies waar jy wil kamp. Die omgewing is rustig met die oulikste donkies in die kamp langsaan. Die ablusiefasiliteite is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Enkelreisiger

Dit was wat ek benodig het.

Die akkommodasie was wat ek wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Gemaklik.

Water soms koud, maar ander baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M
Enkelreisiger

Rustig, rustig, rustig.

Betsie was baie vriendelik. Ek sou graag 'n TV in die kamer wou hê en het ook kaste gemis. Die bed het heerlik geslaap. Die kamer waarin ek geslaap het, het eintlik plek vir 3, so as daar drie mense sou wees, sou dit baie groter waarde vir geld wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iloise R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Iloise R
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Ons was vriendelik ontvang, maar eenheid was nie reg vir ons inboek nie. Dit is vinnig reggestel op ons versoek. Ongelukkig het TV nie gewerk nie, bad het groot lek in gehad, toiletsitplek foutief en slegs 1 muurprop in kombuis om te kies tussen yskas, mikrogolf en ketel. Het nie bedreig gevoel nie, maar geen veiligheidshek voor skuifdeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizca C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca C
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde vir geld en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

'n Heerlike verrassing, ons het net basiese rugsakreisiger-geriewe verwag en toe was dit regtig keurig gemeubileerde eenhede met netjiese en funksionele geriewe. Ons beveel Biekierus beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, stil en veilige oornagpunt.

Ek en my vrou is baie vriendelik ontvang en alternatiewe verblyf teen geen ekstra koste nie, aangebied aangesien ons met 'n tentjie sou kampeer en die wind baie erg gewaai het. Ons het natuurlik met groot dankbaarheid van die baie vriendelike aanbod gebruik gemaak en heerlik uitgerus ná 'n lang en vermoeiende rit die dag. Die fasiliteite was skoon, netjies en baie gerieflik. Biekierus kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word aan voornemende besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met vriende

Heerlike. rustige omgewing. Vriendelike gasvrou, Baie behulpsaam.

Heerlike verblyf en sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maca D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maca D
Enkelreisiger

Ek het baie lekker geslaap, soos 'n koningin gevoel.

My mond het oopgehang oor hoe interessant die skuur met kamers in was, lyk baie luuks en ek het heerlik geslaap. Ek het bietjie gesukkel om dit te kry aangesien nie my GPS of google maps tot by die gastehuis gemerk is nie. 'n Oproep na die vriendelike gasvrou het my daar gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Die akkommodasie was pragtig en alles wat jy nodig kon kry was beskikbaar. Betsie is 'n opregte, warm gasvrou. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana N
Gesin met tieners

Lekker gemaklik, skoon en rustig.

Dit was heerlik. Die plek was skoon en netjies. Hulle werk met 'n drukpomp wat op 'n timer gestel is dus as jy laat inkom kan jy nie stort nie want daar is nie water nie. Nietemin was die water piekfyn in die oggende. Ek sou dalk waaiers voorstel veral omdat dit baie warm was terwyl ons daar was en oop vensters nie regtig verligting gebring het nie. Ons het egter lekker gebly en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Baie vriendelike diens. Mooi omgewing en 'n paar verblyf-opsies beskikbaar.

Die gasheer het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josh O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josh O
Gesin met tieners

Best accommodation ever.

The manager of the place was very nice and kind. It is really a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L
Enkelreisiger

Aangenaam en uitsonderlik.

Baie vriendelik ontvang. Was alleen en ek was middernag terug na 'n verjaarsdagparty. Eienaar het my veilig tot by huisie geneem. Baie dankie julle 2. Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Cosy.

Eerlikwaar die beste waarde vir geld wat ek nog ooit beleef het. Ek het regtig nie een slegte ding om te sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die naweek was lekker ons het dit geniet, lekker geswem en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Saam met vriende

Gawe mense, goeie gasvryheid.

Goeie plek, skoon, gemaklik. Goeie en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozaan G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozaan G
Saam met vriende

Amazing.

Eienaars is fantastiese mense! Super lekker daar gebly! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J
Saam met vriende

Baie vriendelik, baie tegemoetkomend oulike plek.

Vriendelike eienaars 'n perfekte ligging het my jool ervaring een gemaak vir die boeke. Het kompleet gevoel asof ek iewers in die bosveld wakker geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette C
Gesin met tieners

Baie aangenaam en rustig. Baie dankie.

Die verblyf was aangenaam, gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Baie mooi en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome and nice to stay there.

I will recommend my family and friends to stay there whenever they are in the area and needs accommodation. The peace and tranquillity is ideal for a peaceful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was awesome en lekker om daar te bly.

Ek sal dit aan my vriende en familie aanbeveel wanneer hulle in die area is en verblyf nodig het. Die rus en vrede is ideaal vir rustige verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Aangename ervaring.

Baie skoon en netjiese verblyf. Vriendelike en baie behulpsame eienaars, sien om na persoonlike behoeftes. Sal beslis weer daar bly en definitief aanbeveel. Baie rustige atmosfeer. Veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre F
Gesin met tieners

Slaapkamer en als was netjies en skoon.

Vriendelik, netjies en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos huis.

Baie baie lekker plek. 10 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik J
Gesin met klein kinders

Lekker rustig gewees.

Baie lekker gebly en het lekker geslaap. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marne W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne W

Was regtig baie lekker en ons het heerlik ontspan!

Ons is baie vriendelik verwelkom met aankoms, ons het onsself vinnig gemaklik gemaak en heerlik ontspan! Baie baie dankie vir julle puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Ons is warm verwelkom en het lekker gebly. Baie dankie Betsie en span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Net n voorreg. Hoop ons kan jul weer in die toekoms akkommodeer.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Helen K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Dit is baie rustig en mooi. Baie dankie vir die verblyf en vriendelikheid. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Heerlik geslaap. Kan sterk aanbeveel vir oornag. Het net een nag oorgeslaap.

Wat van 'n verwarmer in die backpackers? Kan nie kommentaar lewer oor die hele gastehuis nie. Te kort gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Johan ons is bly jy het lekker gebly. Hoop om jul in die toekoms weer te kan akkommodeer en ons maak n plan met n verwarmer.
Biekierus Groete

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Jean-mari F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari F

Waarde vir geld.

Ons het as uitgebreide gesin met Ouma, Oupa, tieners en kinders ons kort kuiertjie by Biekierus ten volle geniet. Ons sal weer van Biekierus gebruik maak in die toekoms aangesien die ontvangs gul was en ons het dadelik tuis gevoel het. Biekierus is 'n juweel van 'n plek en kan aanbeveel word vir alle tipe groepe - groot of klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Celeste Bly jul het lekker gekuier.
Biekierus groete

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Marika K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, stil en vriendelike mense.

Net die padaanwysing is nie duidelik nie. Dalk die straat se naam ook gee waaruit 'n mens na Biekierus toe af draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Marika, ons werk hard daaraan om die aanwysings te verbeter.
Groetetjies

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Scarlett H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett H
Saam met vriende

Vriendelik en stil.

Het dit baie geniet, dit was rustig en stil met vriendelike personeel en baie veilig. Dit is ook naby die winkels en die universiteit. Ek beveel dit aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Heerlike atmosfeer en baie vriendlike gasheer en -vrou.

Die eienaars is ongelooflik akkommoderend en die akkommodasie is netjies, skoon en ons sal hulle beslis aanbeveel. Dis kindervriendelik en ons het die verblyf baie geniet. Sal Biekierus beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B
Enkelreisiger

Rustig en skoon, lekker plotverblyf.

Baie oulike blyplekkie. Die eienaar was bereid om my na kamer te skuif met eie badkamer maar die "schack" was heerlike blyplekkie. Maar die pappegaai wat jou wakker maak sal seker vir baie mense lekker wees! Dankie Betsie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenna M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed the home away from home feeling.

I really enjoyed my stay and found it to be very comfortable! I enjoyed the homey feeling and the privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, het tuis gevoel.

Vriendelike mense, veilige omgewing. Alles was netjies en skoon. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor L
Enkelreisiger

Very friendly and very hospitable, lovely place.

Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Dit was 'n lafenis vir die siel.

Biekierus het ons stoutste verwagtinge oortref. Dit was bekostigbaar met vyfster behandeling. Die eenheid was goed toegerus en smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nobuntu N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nobuntu N
Gesin met klein kinders

We had a peaceful stay at Biekierus, received warm welcome by Betsie, I would suggest they put on doors in the bedrooms for privacy and a stove, there's one plate working & oven not working as well.

We will call again, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet B
Saam met vriende

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Is veilig en ligging is goed. Ek beveel aan dat 'n groter bordjie op die hoofpad opgesit word om die plek te kry (wat gesien kan word van albei kante af). Ek beveel ook aan dat ten minste nog een badkamer opgesit word vir die kampeerders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek met baie goeie waarde vir geld stil en rustige omgewing met wonderlike mense rondom jou.

Jy word vriendelik ontvang deur die inwoners en almal kuier lekker saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Enkelreisiger

Vriendelike diens en rustige omgewing.

Was 'n lekker blyplek, sou net graag 'n sambreel wil hê om van kamer tot badkamer te kom en inwoners van huis het tot laat aand hard gepraat buite kamer. Andersins was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Magda, ek sal verseker vir die toekoms sorg dat daar 'n sambreel in die plekkie is. Ek is baie jammer vir die ongerief met die hard gepraat, ek sal verseker daarop let. Ons hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Vriendelike groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Monique L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit was baie lekker en so stil, ek sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Fantastiese plek! Ons gaan vir seker weer! Heerlik gebly en baie goed geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Elize, vreeslik dankie. Ek hoop om jul sommer gou weer te sien.

Groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Liza M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer en baie welkom gevoel. Gasvrou baie gasvry en vriendelik.

Die eenheid waarin ons tuis gegaan het was pragtig. Sou dalk net voorstel dat hul 'n ten minste 'n dak waaier installeer en miskien elektroniese muskietafweerders beskikbaar stel. Afgesien daarvan was die bed, bad, stort en rustigheid die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Liza, ek is bly julle het lekker gebly by ons. Ons sal verseker kyk wat ons kan doen ten opsigte van die waaier, en die muskiete was baie erg, ons sal verseker 'n plan moet maak.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Ruhann H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann H
Enkelreisiger

Baie vriendelike plattelandse mense wat die ekstra myl stap vir hulle gaste.

Betsie is 'n baie vriendelike gasvrou, wat my dadelik op my gemak laat voel het. Sy het boonop vir my die groter kamer gegee, toe sy hoor dat ek 'n tafel benodig om op te werk, sonder om enige koste daarby in te sluit. Dit is plattelandse vriendelikheid op sy beste! Ek het heerlik geslaap en kan Biekierus vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Ruhann,
Dit was lekker om jou te kon akkommodeer. Ek hoop alles het sommer baie goed gegaan met jou eksamens, en ek hoop om jou weer eendag te kan akkommodeer.

Groete
Betsie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Talita G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita G
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, rustig en huislik.

Die ruimte in die woon-eenhede sowel as die omgewing was vir ons 'n groot pluspunt. Ons kon kuier soos by ons eie huis. Die eienaars was baie behulpsaam en gaaf. As jy van "familie"-kuiertjies hou (amper op die plaas) is dit die regte plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Vreeslik dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gekuier! Hoop om jul weer te sien in die toekoms.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Ansie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Enkelreisiger

Rustige omgewing.

Gemaklik geslaap. Heerlike ontspannende omgewing. Alles wat nodig was was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Ansie hoop ons sien jou sommer gou weer!!

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Joria S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joria S
Gesin met tieners

Netjies, rustig, gerieflik, spasie.

Die plekkie moet net beter gemerk word. Kry nie op Google Maps nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biekierus Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Goeiedag Joria,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons werk aan die aanwysings.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Marlene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie gerieflik, rustige atmosfeer, naby sentrums en sportfasiliteite.

Ons verblyf by Biekierus Selfsorg was 'n wonderlike ervaring. Die woonstel was baie gerieflik, skoon en netjies, naby sportfasiliteite en sentrums en in 'n baie rustige atmosfeer. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie goeie diens. Puik gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne F
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Flinke, vriendelike diens in gemaklike, rustige omgewing binne bereik van alles wat mens sou benodig. Gerus aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjg5ZGExLTYwMmUtNDRmOC04ZGNmLTZhZjk1M2RjNTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 Oudewerflaan Potchefstroom 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.687957512573 27.112988908767