Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf.

Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spankamer 6 of die kampeerplekke. Die Shack is 'n kamer vir rugsakreisigers en dit is ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die eenheid maak gebruik van ablusiegeriewe.

My Huisie is 'n luukse kothuis met 'n kombuis en sitkamer. My Nessie is verbind aan die hoofhuis en dit het 'n privaat ingang. Die Herberg is 'n stoorhuis met 4 gastekamers met en suite-badkamers asook 2 spankamers. Ideaal vir groot gesinne of spanne met hul spanbestuurders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die Boomhuis is 'n eenheid met 2 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n gesin of ouers wat by hul kinders op universiteit kom kuier.

Gaste kan ook 1 van die 6 kampeerplekke bespreek. Hulle deel die gebruik van 'n ablusiegeriewe en 'n boma. Spankamer 6 bied slaapplek aan tot 7 kinders en bied toegang tot ablusiegeriewe.

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Braaigeriewe is by al die eenhede beskikbaar en gaste het ook gebruik van die boma en swembad. Parkeerplek is beskikbaar.

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is 1 km van Pick n Pay en 4 km van die Noordwes-Universiteit en verskeie skole af geleë. Potchefstroom bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, restaurante, winkels en museums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 92 resensies vir Biekierus Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Jaar gelys 6

Ligging

  • Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Gaste dink Biekierus Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudewerflaan, Potchefstroom, 2523, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlZjg5ZGExLTYwMmUtNDRmOC04ZGNmLTZhZjk1M2RjNTU1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 Oudewerflaan Potchefstroom 2523 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.687957512573 27.112988908767
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem