LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biesievlei | LekkeSlaap
+14

Biesievlei

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Biesievlei
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Enkelreisiger

Goeie akkommodasie, goed toegerus vir meer as net een nag.

Ek is 'n moerkoffie-liefhebber. Ena het gesorg dat hier varsgemaalde koffie met plunger is. Mooi gebaar om te wys sy gee om vir haar gaste.

Biesievlei's terugvoer

Hallo Johan
Ek is baie bly oom het die tydjie hier geniet.
Hoop om oom weer te sien.
Vriendelike groete
Ena

Biesievlei
Gerrit V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n kort, noodsaaklike wegbreek, met net die nodige.

Sien sterre.

Biesievlei's terugvoer

Hi Gerrit
Baie dankie vir die puik resensie. Ons is baie bly u het dit hier by ons geniet.
Hoop om u weer te sien.
Beste wense,
Ena

Biesievlei
Tom M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en gerieflike gesinsvakansieverblyf.

Geen verdere kommentaar.

Biesievlei's terugvoer

Baie dankie vir u verblyf hier by Biesiesvlei. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Ena

Biesievlei
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36ffb77c7a72bebcea4bdd04c5b35433aee58824fa2288a7c6d857d841bfbac4e1e5b8462e984d819a3e3cd86cdf70f7414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023880217478 23.379657999305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!