Oude Dorp Akkommodasie by Bietjie Boendoe Lodge | LekkeSlaap
+11
+11

Bietjie Boendoe Lodge

8 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R501, Oudedorp Plaas, Potchefstroom, 2528, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bietjie Boendoe B&B is 'n rustige plattelandse gastehuis 10 km buite Potchefstroom.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers met dubbel-, koninggrootte- en koningingrootte-beddens. Twee van die kamers het en suite-badkamers en die ander 3 kamers deel 'n badkamer. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Rook is verbode in die kamers. Elke kamer word daagliks skoongemaak.

Gaste kan in die swembad afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak teen 'n addisionele koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Doendinge op die perseel sluit in: 'n speelarea vir kinders met springkastele en waterglybane op bespreking teen addisionele koste, stap- en fietsryroetes en voëlkyk by die plaasdam.

Bietjie Boendoe B&B is sowat 18 km vanaf die Boskopdam en die Boskop Seiljagklub, 10 km vanaf Potchefstroom en 9 km vanaf Noordwes Universiteit. Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede soos die Buffelsvlei Wilde Dierepark, die OPM Prozesky Voëlbewarea, verskeie museums en die Mooirivier Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Bietjie Boendoe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R501, Oudedorp Plaas, Potchefstroom, 2528, Noordwes
  • Gaste dink Bietjie Boendoe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Oude Dorp Noordwes
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R501, Oudedorp Plaas, Potchefstroom, 2528, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMmE4M2QwLTQxMTktNGIyMS04NWNkLTkwNjQwNGY4MzEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R501 Farm Oudedorp 2528 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -26.61567 27.108852833333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za