Bietjie Bosveld Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bietjie Bosveld Lodge is sowat 16 km buite Potchefstroom in Noordwes geleë. Selfsorgverblyf word in pragtige chalets en safari-tent-chalets gebied met 'n uitsig oor ongerepte bosveld met volop voëllewe en 'n rustige atmosfeer.

Al die eenhede by Bietjiebosveld beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n TV en daar is 'n braai-area op die stoep. Al die kombuise is toegerus met 'n tweeplaatstofie met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en die nodige eetgerei. Elke eenheid het 'n badkamer, en handdoeke en linne word voorsien. Die lodge het 'n lieflike swembad en piekniek-area.

Boskop-vulstasie is net 5 km van die lodge af. Daar is 'n slaghuis, drankwinkel, kliniek, wegneem-eetplek en 'n algemene handelaar. Geniet 'n ontspannende gesinswegbreek uit die stad, maar steeds naby Noordwes Universiteit, winkelsentrums, die Vredefortkoepel, Boskopdam en die Vaalrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bietjie Bosveld Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false