McDougallsbaai Akkommodasie by Bietjies | LekkeSlaap
+8

Bietjies

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner Skulpie & Duine Straat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bietjies bied selfsorg-akkommodasie stapafstand van die naaste strand af in die kusdorpie McDougalls in Port Nolloth. Dit is geleë in die Namakwaland aan die noord-westelike kus van Suid-Afrika. Besoekers stroom hierheen vir die rustige atmosfeer en die son.

Ons het 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 4 persone. Elke eenheid het 1 dubbelbed in die slaapkamer, 2 enkelbeddens in die leefarea, 'n badkamer met stort, bad, toilet en wasbak, 'n TV met DStv in die sitkamer (gaste moet asseblief onthou om hul eie slimkaarte en dekodeerders saam te bring). Verder het elke eenheid 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stofie, breekware en eetgerei. Binnebraaigeriewe is beskikbaar en troeteldiere is welkom (let asseblief op dat die eenhede nie omhein is nie).

McDougalls Bay is bekend vir sy woestyn-area, veldblomme, ongerepte strand en kalm see. Daar is ook heelwat doendinge in die omgewing, soos swem, kajak, bootvaarte en besoekers met permitte kan snoek en geelstert vang. Gaste word ook aangemoedig om die Richtersveld Nasionale Park te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 21 resensies vir Bietjies
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Corner Skulpie & Duine Straat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bietjies het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner Skulpie & Duine Straat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNDUyNzJjLWE1N2YtNDg1MS1hNDc3LTYxZmNhMGFmYzk0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4 Corner Skulpie & Duine Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.284315948123 16.881466826389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za