LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bietjie Moeg | LekkeSlaap
+32

Bietjie Moeg

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere.

Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is 'n gemaklike sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braai-area buite en veilige onderdakparkeerplek.

Jakobsdal is in die Vrystaat geleë en het 'n ryk geskiedenis en kulturele erfenis. Dit is 'n pragtige, klein plaasdorpie waar verskeie oeste onder besproeiing is, soos druiwe, aartappels en grondboontjies, om net 'n paar te noem.

Nog een van Jakobsdal se besienswaardighede is een van slegs drie landbou hoërskole in die provinsie. Die stad is vol van geskiedenis en is 'n interessante bestemming wat warm tot baie warm somersdae geniet.

Jou tuiste weg van die huis af met ware plaashuis-atmosfeer en gasvryheid. Ons gaste word ons vriende.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Bietjie Moeg
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Gaste dink Bietjie Moeg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Jacobsdal Karoo Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palierstraat 59, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZDdhMzQ5LTk2YzctNDhjZS04NDQwLTYxNGI5YTI1MmFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 59 Palier Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.12616381387 24.776176214218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!