Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club 118

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en die middestad is 'n halfuur se ry hiervandaan.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Daar is 'n TV met OpenView-HD. Gaste mag nie op die balkon braai nie. Gaste is welkom om by die gemeenskaplike braai-area te braai.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane, wasgoedgeriewe en 'n putt-putt-baan. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos swem, branderplankry, gholf, vlieërbranderry, seilplankry, visvang en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Beach Club 118 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Big Bay Beach Club 118
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Bay Beach Club 118 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned-straat, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGJkNmVhLTJiZGMtNDE0OS1iNzdjLTMxODE4ZTM2NjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 Borned Street Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.78308979672 18.45466688214