Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Big Bay Beach House is 'n ruim en gemaklike huis wat perfek is vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie.

Die huis is naby die strand en dit het 6 slaapkamers wat slaapplek bied aan 12 gaste. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee is elk ingerig met 2 driekwartbeddens. Die ander 2 kamers is geskik vir kinders en een beskik oor 'n enkelbed en stapelbed en die ander oor 2 enkelbeddens. Al die kamers deel 2 en 'n halwe badkamers met storte en baddens. 'n Opelug-stort is ook beskikbaar. Die huis het waaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 2 yskaste. Daar is ook 'n opwaskamer en wasgoedgeriewe beskikbaar vir langer verblyftydperke. Vir korttermynverblyf is daar 'n heffing van toepassing vir wasgoeddienste. Gaste kan lekker in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV en DVD-speler beskikbaar is. Die terras het 'n gasbraai en dit lei na 'n swembad en tuin. 'n Boma-vuurmaakplek is net 'n paar treetjies van die strand af beskikbaar.

Parkeerplek word op die perseel voorsien en die huis kan daagliks skoongemaak word teen 'n addisionele koste. Die huis se alarmstelsel is gekoppel aan 'n 24 uur-sekuriteitsmaatskappy met gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Big Bay Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Big Bay Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Ligging

  • Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Big Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvrWsrZS49IiF5MarWnts6vw7kVbkZU5UgXfaIZjoxppMrGPmu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14) 15 5 1 5 41 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.695368053458 30.493758022785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem