Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Fish Eagle Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Big Fish Eagle Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johannes O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes O
Saam met vriende

Baie groot kragpale en waterpyp versuur die uitsig.

Eienaar het ons duidelik laat verstaan dat hy eintlik net korporatiewe groepe aanvaar en 'n ander gas bespreek wat laat arriveer. Die TV-kanale en WiFi is uiters beperk. Plek is skoon met instruksies orals. Veilige parkeerplek en eetplek af in die straat by die gholfklub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leon was gasvry en vriendelik, en die lodge was skoon en netjies.

Alhoewel Leon uiters gasvry en vriendelik was en die lodge skoon en netjies, voel ons daar kort bietjie finesse. Stortjel sou 'n aanwins wees, asook melk in die yskas vir koffie en tee. Daar was ook geen ys in die vrieskas. Vir die prys wat ons betaal het, het ons meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan B
Gesin met tieners

Fantastiese diens!

Baie dankie vir die wonderlike diens. Plek is skoon, netjies, lieflike swembad. Die eienaar gaan uit sy pad om goeie diens te lewer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anjeanette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjeanette V

Heerlike rustige atmosfeer en uiters vriendelike diens.

Lieflike ligging wat uitkyk oor Kruger Nasionale Park. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Saam met vriende

Ons was baie tevrede.

Baie dankie vir die gasvryheid, aanbevelings vir waar om te gaan eet, hulp om ons bagasie/toerusting veilig te bewaar vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon net rus na baie lang 5 maande se werk.

Baie goeie plek om te oornag rustig en kalm omgewing, waar kinders op straat speel tot na sononder. Die uitsig is baie mooi met die rivier en die wild wat daar lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende, baie vriendelike diens.

Verrassende prys en ligging, sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie upmarket en 'n goeie waarde vir geld, vir seker nie 3 ster nie, meer 4 ster.

Baie lekkker plek, sal enige tyd weer daar gaan bly, regtig die moeite werd en ek is 'n vol nonsens ou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita K
Gesin met tieners

Big Fish Eagle sal ons weer sien!

Ons kon nie plek in die Wildtuin kry nie, maar is vir geen oomblik spyt nie! Eenhede is ruim, skoon en baie gerieflik. Diens was uitstekend. Leon het gebel deur die loop van die dag om te hoor hoe laat kan hy ons verwag en sy assistent het gehelp met die bagasie, ons vuur aangesteek en selfs vir ons 'n tafel gedek by die braaiplek. Die binnenshuise swembad was 'n groot bederf vir die kinders en geen muskiete wat gepla het nie. Leon se buite seisoen pryse is ook 'n groot pluspunt en dan natuurlik het ons ook 'n uitsig gehad oor die Krokodilrivier en die wildtuin. Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin G
Saam met vriende

Lekker gebly.

Sal voorstel dat ontbyt ten minste bedien word. Wanneer op 'n werksbesoek kan mense nie ontbyt êrens anders gaan soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties. Pragtige plek en baie rustig.

Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bp G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bp G
Enkelreisiger

Fantasties.

Veilig, skoon en gasvryheid uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing palace to be at.

Wow, the place is amazing and Frans, what a great service he provides. Wow, I was so impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard W
Saam met vriende

Good value.

Perhaps add cutlery for self catering or provide a full B&B with the option of lunch or dinner. All is still very new and should improve. They must look at the level of reception. We had a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, calm and relaxing.

Would come back and make use of Big Fish Eagle and would refer it to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienka C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienka C
Besigheidsreis

The stay was incredible!

The stay was incredible! Thanks, and God Bless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en het voldoen aan ons verwagting oor ons vinnige wegglip naweek

Met die afname in die alghele situasie in die wildtuin, is hierdie 'n uitstekende alternatiewe en bekostigbare tuisgaan plek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev Jo G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mev Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese kamers.

Die lodge staan op 'n perfekte plek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie skoon, nuut en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Besigheidsreis

Baie nice

Alles was perfek en eienaars gaan uit hul pad uit om almal tevrede te hou

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 96, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2DSxQewysMcVRJQmwvHaDF3HxqB72lPjiMfpHHrFGB6z797oB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 96 Krokodil Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.427576194885 31.961887613932