LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Big House | LekkeSlaap
+10

Big House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 8ste Straat 494, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 17)

Beskrywing

Big House is 'n ruim selfsorghuis vir 17 gaste by die see in Port Edward.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 volwassenes en 5 kinders, en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is koningingrootte-beddens in 6 van die slaapkamers en 'n paar het ook slaapbanke vir kinders. Die laaste slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is baddens en storte in 2 en suite-badkamers en die ander 3 badkamers het baddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet, of in die 2 sitareas ontspan. Daar is 'n TV met DStv in 1 van die sitareas.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig oor die see. Parkeerplek is in die dubbelmotorhuis of op die ekstra parkeerplekke beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Port Edward bied 'n hele rits doendinge, soos swem, visvang, waterplankry, waterwurmry, gholfspeel, bergfietsry, voetslaan en stap. Gaste kan die Port Edward Vuurtoring, Mzamba-fossiele, Petrified Woud en St John Skeepswrak besoek, en die Rooi Duin Natuurbewarea of Umtamvuna Natuurreservaat verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Big House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Kinderstapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Big House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 8ste Straat 494, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Big House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 17)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 17)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 8ste Straat 494, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1r7OmCXCR4t8RV9HM3XpwHjCKiXgEe6rWelHCt0NVlBtNPgeQV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 17) 1 5 1 5 494 8th Street Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-16:00 13:00 -31.066093063893 30.216551134953
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!