Big in Africa Lodge
Opsomming van Resensie
Elaine V - Des 2019
Gemiddeld
Net een nag maar die moeite werd.
Lia J - Okt 2019
Gemiddeld
Real Bushveld!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Regte egte Bosveld!
Gerieflik en mooi. Selfs daguitsgappies kan maklik hier plaasvind.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Cornel B - Okt 2019
Gemiddeld
Francois is 'n fantastiese gasheer en ons het lekker gerus.
Why D - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker Afrika-atmosfeer.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great Africa vibe.
Was a great experience with international friends.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Edith F - Mrt 2019
Gemiddeld
The place is neat tidy and friendly owner and workers we had the best time ever and thanks a million.
Amanda B - Sep 2018
Gemiddeld
Rus en vrede.
Bonita R - Sep 2018
Gemiddeld
Nie 'n slegte oorstopplek nie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Not a bad place for a stopover.
The informal setting is very relaxing and ideal for a quick stopover.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Charmaine D - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker, vinnige oorslaapplekkie.
Ilonka W - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig, vreedsaam in `n mooi natuur-omgewing.
Leandri R - Mrt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Heidi S - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was great. Ons kom definitief weer!
Stephen R - Des 2017
Gemiddeld
Great om plek vir jouself te hê, en lekker naby vir 'n vinnige wegbreek!
Sarina H - Des 2017
Gemiddeld
Privaat, elegant, gasvry.
René V - Mei 2016
Gemiddeld
Ongelooflik lekker.
Gail K - Mrt 2016
Gemiddeld
We had a wonderful time at the lodge, completely relaxing.
Frans D - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie mooi omgewing.
Jan D - Des 2015
Gemiddeld
Sal dit aanbeveel.
Wayne C - Nov 2015
Gemiddeld
Clean, comfortable, friendly. Went out of their way to make us feel welcome.
Lees meerHennie V - Okt 2015
Gemiddeld
Uiters netjies en skoon. Persoonlike diens van die eienaar.
Helena P - Mrt 2015
Gemiddeld
Gerieflike besigheidsverblyf.
Lees meer- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 736, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom