Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Sky Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Big Sky Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christoff V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon rustig die uitsig geniet en afskakel.

Dit was 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand wegbreek.

Die ligging is fantasties. Dit kyk uit oor wingerde en berge en die natuurskoon is asemrowend. Die eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons kon nodig kry. Daar is 'n lieflike braaiplek wat lekker beskut was en ons kon tot laat buite sit. Ons beveel dit aan en sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein S
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Was oulik en netjies. Mooi gereël deur die eienaars. Sal weer teruggaan. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolute pleasure to be a guest at Big Sky Cottages. The place is just big enough for you and a partner to enjoy each other. It has romantic views and on a good winters day, it can be home. Thank you to Big Sky Cottages, for making this weekend lovely.

It's a must-try for those that want to go away and spend some time in the Fynbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riandi A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi A
Gesin met klein kinders

Heerlike oorslaapgeriewe en genoeg om kinders besig te hou.

Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie M
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike ervaring.

'n Ongelooklike ervaring, die natuurskoon, die rustigheid en dan die selfsorg-eenhede wat alles het wat 'n mens benodig om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tommie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noisy.

What started as a great experience ended in not such a great stay. People arrive at 01:45 in the morning. Banging on the door because they stay in number 9 our unit. Then making phone calls at the carport right next to unit 9’s bedroom. Slamming car doors laughing, talking loudly, this continues until almost 3 this morning. So not a pleasant stay at all, especially looking at the rules of the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Tommie, we are so sorry that you had an unfortunate experience with inconsiderate neighbors. We specifically stipulate that all guests should respect their neighbors' peace and quiet and no noise after 22:00. We hope that we can welcome you back to experience a better stay next time. We also offered you a late checkout or another night to use on another occasion to make up for it, if it would help. We hope to welcome you back again.
Kind Regards, Willie

Big Sky Cottages
Theuns D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D
Gesin met tieners

Value for money, great location and excellent service.

Booking was quick and easy, and great value for money. The cottage is fully equipped and cosy and has beautiful views. Great location close to restaurants and wine farms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing admosphere, views and general facilities.

A great place to stay with amazing views and the facilities are exceptional. Will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danien V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely gorgeous 360° view.

Relaxed and tranquillity at its best. We had the best time and definitely will recommend Big Sky Cottages. The breakaway we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieze L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik. Pragtige uitsig! Ons het heerlik gerus na 'n lang dag se ry.

Lieflike verblyf! Sal vir seker dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalyn D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantastiese tyd gehad.

Sal beslis enige tyd weer 'n naweek by Big Sky Cottages bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place with an awesome view.

Walls are a little thin so you can hear your neighbours talking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marine T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Big Sky Cottages is die perfekte plek om te ontspan en weg te breek uit die alledaagse gejaag. Die cottage is baie goed toegerus en die kommunikasie van die gasheer en -vrou is uitstekend. Ons het vir 4 nagte gebly en sal maklik nog langer kon bly om die stilte te waardeer. Dit was ons tweede besoek en ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig vanaf ons voorstoep oor die vallei. Dit laat jou vergeet van die res van die wêreld. Die cottages is toegerus met alles wat jy mag nodig kry tydens jou verblyf.

Die "honesty jar" is 'n oulike idee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed ingerig en baie mooi ligging.

Sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curwin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curwin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verjaardagnaweek!

Ons het dit so baie geniet! Lekker rustig, stil en 'n baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en 'n asemrowende uitsig.

Die eenheid bied alles en nog meer wat 'n mens vir selfsorg nodig het. Dit was so lekker om elke aand op die beskutte stoep te kon braai. Die uitsig is onverbeterlik. Knus en warm plek. Sal beslis weer daar gaan bly. Willie te alle tye beskikbaar wanneer ons vrae of versoeke gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzaan F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel om te kon ontdek!

Het aan al ons vereistes en behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Marzaan,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly julle het dit so geniet by ons en alles wat ons bied. Ons hoop ons sien julle gou weer by Big Sky Cottages.
Vriendelike Groete, Willie, Nelia & Elaina

Big Sky Cottages
Stefan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek!

Big Sky Cottages was presies wat ek en my vrou nodig gehad het vir 'n romantiese wegbreek vir die naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Stefan,
Baie dankie vir jou resensie oor ons kothuise. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom.
Vriendelike Groete, Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Ina S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik.

Miskien is ons sommer net oud of iets, maar die hout was 'n groot probleem. Behalwe vir die soort hout, was dit heeltemal nat en toe in dik plastieksakke. Baie lank gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Ina, baie dankie vir jou resensie oor ons kothuise en die 5-sterre. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Ons is jammer om te hoor dat julle met nat hout gesukkel het gedurende julle verbyf. Laat weet ons asb in die toekoms wanneer julle weer so iets ervaar terwyl julle nog hier is, sodat ons vir julle ander sakke opbring.
Vriendelike Groete, Willie en Nelia.

Big Sky Cottages
Nicole A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible.

An amazing view! What a peaceful and beautiful place. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Nicole,
Thank you so much for your wonderful review and rating of our cottages. We are so pleased to know that you had a great stay with us and we also look forward to welcoming you back soon!
Kind Regards, Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Inge W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Skoon en netjies! Asemrowende uitsigte! Rus vir die siel! Knus en warm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Inge,

Baie dankie vir jou resensie oor ons kothuise. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop ons sal volgende keer volpunte van jou af kan kry en sal graag wil weet wat ons volgende keer beter kan doen om dit te bereik.

Ons hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom.

Vriendelike Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Thys P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Pragtige uitsig. Goed geleë.

Die eenhede is baie goed ingerig. Die ligging tussen Tulbagh en Ceres is baie gerieflik. Die laatmiddag-uitsig is iets om te waardeer. Ek sou voorstel jy vat jou eie hout saam. Die hout wat ons gekry het was baie nat. Ons het 'n miskommunikasie gehad met ons bespreking, in dat ons nie die eenheid gekry het wat ons voor gevra het nie. Die eenheid wat ons wel gekry het, het nog steeds ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Thys,
Baie dankie vir jou resensie en gradering van ons kothuise. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en ook alles wat ons bied. Soos ons per epos genoem het, het julle die kothuis gekry waarvoor julle geboek het, en ons was nie bewus dat julle 'n ander een wou gehad het tot ons vir julle die inboek informasie aangestuur die dag vantevore nie. Nietemin, is ons nogsteeds bly dat julle die kothuis geniet het. Al die kothuise is presies dieselfde binne en buite. Laat weet ons asb volgende keer of ons vir julle droeër hout kan bring. Party van die sakke se hout is van jonger bome af gekap en het nog nie droog genoeg geword voor dit verpak en aan ons verskaf is nie. Ons sal ook bly wees as jy ons kan laat weet hoekom ons kothuis nie volpunte gekry het vir skoonheid en netheid nie. Ons is baie streng daarop en Elaina gaan self elke kothuis sorgvuldig na om seker te maak alles is perfek en skoon.
Ons hoop ons sal julle weer in die toekoms terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Lesley-ann C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect.

My boyfriend and I had an amazing time. The best was the beautiful, breathtaking view and the sense of calm experienced over our two day stay. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Lesley-ann,
Thank you very much for you amazing review of our cottages. We appreciate it very much. We are glad to know that you enjoyed your stay and we're also looking forward to welcoming you back soon!
Kind Regards,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Barry M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek.

Big Sky Cottages was ongelooflik pragtig. Hulle doen soveel moeite en alles was net soos ons dit wou gehaad het. Die swemarea was pragtig en skoon. Kan dit vir enige iemand aanbeveel al het jy kinders ook. Die cottages het alles wat jy nodig het en meer. Waarde vir geld en dit is 'n plek wat ek definitief weer sal besoek en aanbeveel. Dankie aan Eliane vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Barry,

Baie dankie vir jou vriendelike resensie en goeie gradering van ons cottages. Ons is baie bly dat julle die verblyf so baie geniet het asook alles wat ons bied. Ons sien ook uit om julle weer terug te verwelkom by Big Sky Cottages en ons waardeer dat julle ons sal aanbeveel.

Groete,
Willie, Nelia & Elaina

Big Sky Cottages
Lindi W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Berge en natuur net waar jy kyk!

Big Sky Cottages is perfek vir diegene wat daarna smag om te ontkoppel van die gejaag. Ons was verwelkom met 'n lieflike bottel wyn en boodskappie om ons nog meer tuis te laat voel! Die uitsigte vanaf die kothuise is vir seker die hoogtepunt! Die kothuis is toegerus met als wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer terug wees!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Lindi
Baie, baie dankie vir jou wonderlike resensie van ons kothuise en alles wat ons bied. Ons is so bly dat julle die verblyf, en die bottel wyn vir julle huweliksherdenking, geniet het. Ons sien ook baie uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Jac D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jac D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne, knus kothuisverblyf met pragtige uitsig.

Moderne, skoon, netjiese, en goed toegeruste kothuis met ‘n pragtige uitsig. Die kaggel maak dit baie knus en warm in die winter. Die minimum (wel soos geadverteer en gekommunikeer word) word ingesluit. Die res moet daar addisioneel gekoop word (hout, blits, ens.). Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Jac, baie dankie vir jou goeie resensie oor ons kothuise. Ons is baie bly dat jy dit so baie geniet het en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Franciscus B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franciscus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ek weet ons gaan deur moeilike tye op die oomblik, maar as ek so baie geld per nag betaal moet daar ten minste ordentlike koffie wees om te drink. Asof die Nescafe classic-sakkies nie erg genoeg was nie, was daar slegs 2 vir die hele naweek, wat beteken ek en my vrou het nie die tweede oggend koffie gehad nie. Komaan mense, sit 'n klein plastiekbakkie daar uit met Jacobs koffie in en lig die prys as julle regtig moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Franciscus,
Baie dankie vir jou resensie van ons cottages. Ons is bly dat julle dit geniet het. Soos ons geadverteer is vir selfsorg, noem ons wel vir julle in ons epos dat ons koffie aanbied, maar net genoeg vir julle verwelkomings koppie koffie. Ons sou vir julle met graagte nog koffie gebring het as julle vir ons laat weet het dat julle nog wil hê terwyl julle hier was. Ons kan ook nie koffie in 'n bakkie los nie, want dit is onhigienies en die koffie is dan nie vars nie.
Ons hoop dat julle wel weer by ons sal kom bly in die toekoms, sodat ons vir julle met jul volgende besoek meer koffie kan verskaf.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
De Vries B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Vries B
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig en netjies.

Rerig verras met wat mens kry. Baie mooi uitsig. Alles is mooi netjies. Ook nie ver vanaf die dorp as jy iets nodig het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi De Vries,

Baie dankie vir jou resensie oor ons cottages. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en als wat ons bied. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Big Sky Cottages.

Vriendelike Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Lerone L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerone L
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf in die natuur! Fantasties toegerus. Ons sal beslis terug wees.

Verblyf is maklik om te kry en aanwysings gestuur deur die bestuurder was duidelik gewees. Die huis self is baie goed toegerus vir self-catering en die uitsig is beslis iets om oor huis toe te skryf. Ons het ons verblyf hier geniet, en sal beslis vir ander mense kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Lerone,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf en alles wat ons bied so baie geniet het. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Baie dankie dat julle ons aanbeveel.
Groete, Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Linri O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linri O
Gesin met klein kinders

Amazing stay at the most beautiful location.

We had the most relaxing stay. The cottages are nice and cosy with everything you might need. The view really is breathtaking! The staff went out of their way to accommodate every special request we had. Overall a great experience, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Linri,

Thank you for the amazing feedback about our cottages and the wonderful stay that you had. We are very pleased and would also love to welcome you back in the future. It was a pleasure to accommodate you.

Kind Regards,
Willie and Nelia

Big Sky Cottages
Yolandi V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en ontspannende naweek.

Baie oulike opset. Baie mooi en netjies. Goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Yolandi

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het asook die kothuise se netheid en opset. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Big Sky Cottages.

Groete
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Jan-hendrik L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies plek met goeie fasiliteite.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Jan-Hendrik,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf en fasiliteite wat ons bied geniet het. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Suzanne V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het waar jy net kan ontspan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Suzanne,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf so baie geniet het en lekker kon ontspan. Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Big Sky Cottages.
Vriendelike Groete,
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Corné C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies gewees.

Als was perfek. Net jammer ons was nie ontvang deur ons agent nie. Gewoonlik as is ons deur ons agente verwelkom. Dit laat voel mens meer welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Corne,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sal julle graag weer wil verwelkom by Big Sky Cottages. Ons is jammer dat ons julle nie gesien het nie en probeer altyd al ons gaste verwelkom met aankoms. Ons vra onverskoning en hoop dat ons dit aan julle kan opmaak in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Tracy D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Perfekte plek om 'n rustige naweek te spandeer saam vriende of familie, nie te ver van die dorp af nie. Perfekte ligging met 'n pragtige uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Tracy
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly om te weet dat julle die verblyf, en die uitsigte, geniet het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Gustav B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net nie klankdig.

Baie goeie verblyf, maar glad nie klankdig nie, bure se musiek en TV ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Gustav, Baie dankie vir die resensie en beoordeling. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons is jammer om te hoor oor die bure wat 'n ongerief was en vra onverskoning daarvoor. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete, Willie en Nelia.

Big Sky Cottages
Madeleen R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super relaxing, comfortable and peaceful!

The view from the cottages is what attracted us and it did not disappoint, in fact it blew us away! The drive from Cape Town is a quick 1 hour 20 minutes and the farm was easy to find. The owners provides everything in the cottage that you would normally have in your own home, which we find is much more than most other places as they provide only the necessary. For example: wide range of pots and pans, basting brushes, colander, great bathroom amenities, high quality linen and towels, honesty jar system promoting goods made by local producers, well researched information folder on the area's attractions and great information about the use of the facilities in the cottage. The décor is very tastefully done and the extra thought put into facilities like the change room at the pool boma where games, books, a fridge and loungers with cushions are provided was an additional treat. The owners Willie and Nelia were hosting the guests at the boma on New Year's eve and they are delightful and friendly. Their direct communication with guests is speedy and efficient whether it is via phone, text or e-mail. We would highly recommend this tranquil farm as a great getaway for couples and families alike, we will most certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Madeleen,
Thank you very much for your informative review and excellent rating. We appreciate your ongoing patronage and we're pleased to know that you had such a wonderful stay at our cottages. We are very encouraged that we have successfully met and/or exceeded your expectations and as a result, created a favourable impression of our cottages. We would also love to welcome you back soon!
Kind Regards,
Willie & Nelia

Big Sky Cottages
Marco B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awemrowend!

Hierdie is een ongelooflike mooi plek. Die uitsig is asemrowend en die stilte laat jou toe om heeltemal af te skakel van die gewoel van die stad. Eenheid was baie skoon en baie luuks. Sal beslis weer by julle kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Marco,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy die rustigheid van die plaas geniet het en 'n bietjie kon afskakel. Ons sal jou graag ook weer wil akkommodeer en sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike Groete, Willie en Nelia.

Big Sky Cottages
Derrik D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Asemrowende uitsig. Die stilte was soos manna vir die siel. Naby geleë wynplase is 'n bonus. 'n Besoek aan Krone is 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Beste Derrik,

Baie dankie vir die resensie en goeie beoordeling. Ons is bly dat jy die stilte en uitsig geniet het by Big Sky Cottages, asook die wynplase in die vallei. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Vriendelike groete,
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Pieter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed georganiseer, goed uitgedink, baie netjies, baie skoon met 'n uitsig wat skrik vir niks.

Reeds by die afdraaiplek uit die R43 voel jy gerus oor die sekerheidsmaatreëls. 'n Kode wat vooraf aan jou gestuur word maak 'n skuifhek oop. 'n Verdere kode besorg vir jou jou huisie se sleutel. Alles goed uitgedink, met duidelike kommunikasie per e-pos vooraf en duidelike instruksies oral opgesit. Selfs die advies om die bultjie in eerste rat te pak! Moderne huisies, goed uitgelê, baie skoon. 'n Goeie reeks kombuistoebehore, alles silwerskoon met aankoms. 'n Klein mikrogolfoondjie wat werk, aangevul deur 'n tafelblad oondjie en 'n magnetiese kookplaat (en natuurlik potte en panne wat jy daarop kan gebruik). Pragtige uitsig oor die vallei as jy in die oggend tussen jou tone deur deur na buite kyk - jy wil sommer net aanhou lê en kyk! Die sonverhitter op die dak doen sy werk en ons het lekker warm gestort. Daar is 'n verskeidenheid lekkernye te koop, alles op 'n eerlikheidsbasis. Die chilli-sousie van Hillbilly Farm en 'n potjie heuning met neute daarin is wenners! Die braaiplek was skoon, so ook die braairooster. Waar ek gewoonlik op my eie roostertjie braai, het ek hierdie keer die voorsiende rooster gebruik op die verskafde hout, wat ek met 'n donasie aan die eerlikheidspotjie gekoop het. Die swembadarea is 'n juweel, met baie vermaaklikhede vir oud tot jonk as jy dit nodig het. Ons enigste gemis was dat ons nooit ons gasheer/gasvrou ontmoet het nie - alles werk outomaties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die informatiewe resensie en die 5-ster beoordeling, ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het by Big Sky Cottages. Ons is jammer dat ons jou gemis het, maar sal jou defnitief volgende keer persoonlik kom groet. Ons waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om jou weer binnekort te sien.

Vriendelike groete,
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Katryn P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n ongelooflike tyd gehad.

Kan Big Sky Cottages enige tyd aanbeveel as jy rustigheid soek weg van die stad. Lieflike sonsondergange. Cottages is baie netjies en laat mens sommer dadelik tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Katryn,

Baie dankie vir die goeie resensie en beoordeling. Ons is baie bly dat jy jou tweede besoek aan ons weereens geniet het en ons waardeer jou positiewe terugvoering en aanbeveling. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike Groete,
Willie en Nelia

Big Sky Cottages
Greg A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, easy living.

Easy, efficient, beautiful setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, maklike lewe.

Maklik, doeltreffend, pragtige ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Greg,

Thank you very much for your positive review and great rating. We are glad that you enjoyed your stay and hope to welcome you back on the farm soon.

Kind regards,
Nelia and Willie

Big Sky Cottages
Rohan D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Het baie lekker gebly. 1 Ding wat pla: die middelmuur wat die cottages split is nie klankdig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Rohan

Baie dankie vir die goeie terugvoering en is ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons is bewus van die middel muur wat nie klankdig is nie. Nadat ons die kothuise gebou het, het ons 'n maatskappy ingekry wat 'n produk tussen die mure ingespuit het, wat dit verbeter het, maar nog nie 100% is nie. Met stiller tye probeer ons elke paartjie in hul eie eenheid sit, sodat hulle nie buurmense het nie. Dit is hoekom ons ook vir die gaste bewus maak in ons terme en voorwaardes dat hulle hul bure moet respekteer. Ons vra onverskoning vir die ongerief indien julle buurmense julle gepla het. Ons hoop om julle gou weer te sien by Big Sky Cottages.

Vriendelike groete
Nelia en Willie

Big Sky Cottages
Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en ligging - en baie goed toegeruste eenhede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Hugo
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by Big Sky Cottages.
Vriendelike groete
Nelia en Willie

Big Sky Cottages
Katryn P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, netheid, amazing.

Was 'n heerlike naweek gewees. Alles was baie netjies en daar was geen tekort aan enigiets nie. Ons het so lekker gebly dat ons Junie weer teruggaan. Kan Big Sky baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Hi Katryn,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons aanbeveel.
Ons sien uit om julle weer in Junie te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Nelia & Willie

Big Sky Cottages
Jan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Magnificent views, outstanding hospitality, crispy clean and new cottages. Upmarket cottages.

If you like mountain views, fresh mountain air, crispy clean well appointed rooms, then it is hard to get any better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Sky Cottages se terugvoer

Dear Jan,
Thank you for your rating and review. We are glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back on the farm soon.
Kind regards,
Nelia & Willie

Big Sky Cottages
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 421, Wolseley, Breedekloof, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bcd032041eedc6e281955f0f9b5855447cb7bd81fe70f6762c92959cbd18c19904099dc8ffb75841e2713c23c1cb53eb3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Farm 421 Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.431772621975 19.249260574579