Grahamstad Akkommodasie by Big Tree | LekkeSlaap
+17

Big Tree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 24, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Big Tree is 'n gastehuis in 'n mooi tuin onder 2 koraalbome in Grahamstad.

Verblyf word in 4 unieke eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste gebied. Elke eenheid het 'n yskassie, 'n staanwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurverwarmer en 'n haardroër. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan rustig in die tuin ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is ideaal naby Kingswood College, St Andrews College, die Diocesan School for Girls en die Netcare Settlers Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Milnerstraat 24, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 24, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb22a180b47fef9462f14788a625e7763f0574a478a0596eef4f38417c6b72f4db254a89379d728ba5795e3f1331ec0523814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 24 Milner Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.302991 26.520919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za