30% af Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
Ramsgate Akkommodasie by Big Tree Cabins and Camping | LekkeSlaap
+140
+140

Big Tree Cabins and Camping

  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R400 R280 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farewellstraat 1939, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Big Tree Cabins and Camping bied selfsorg-vakansieverblyf en kampeergeriewe in Ramsgate. Dit is net 1,5 km van Big Tree-strand en 4 km van Ramsgate se hoofstrand en Southbroom-strand af.

Gaste het 'n keuse van 2 gemaklike huisies, albei goed toegerus vir selfsorg, óf 3 karavane met basiese selfsorg-geriewe. Die karavane het elkeen 'n gasstoof, yskas, kookgerei, eetgerei en breekware vir 4 gaste. Elke karavaan het eie ablusiegeriewe.

Daar is slegs 2 hutte en 3 karavane op die hele perseel. Dus is dit meer privaat en stiller en jy kan die omliggende inheemse woud terdeë geniet.

Daar is 'n klein plonspoel waar jy lekker kan ontspan ná 'n dag op die strand. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Big Tree Cabins and Camping
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Farewellstraat 1939, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Big Tree Cabins and Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Spesiale Aanbod 30% af
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
was R400
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R400
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farewellstraat 1939, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQMdnPin6UN1p6wgB9fWSMrBIlDVQreHY0SuYTAoOpFT3gq2cdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R280  per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 1939 Farewell Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.904896658226 30.324250459671
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za