Rustenburg Akkommodasie by Biki Bini Bos | LekkeSlaap
+14
+14

Biki Bini Bos

23 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Accommodation on a Farm , Rustenburg, 0350, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by Biki-Bini-Bos Wildplaas, 'n bekostigbare wegbreek van die stad se rep en roer af. Ons plaas is 'n maklike rit van Johannesburg (R24) of Pretoria (N4) af en slegs 20 minute vanaf Rustenburg. Die "Biki-Bini-Bos" lodge is op 'n rivieroewer waar welige rivierbos heerlike skadu teen die warm somerson bied.

Ons 700-hektaar-plaas is ook maklik bereikbaar vanaf Sun City, Pilanesberg Natuurreservaat (45 minute) en die Royal Bafokeng Stadion en bied luukse verblyf en heelwat doendinge.

Indien ontbyt verlang word, versoek dit asb. gedurende die besprekingsfase (en bevestig dit wanneer ons die kwotasie vir jou stuur). Jy moet asb. die ontbyt by aankoms betaal, en ons sal die maaltydtye na betaling met jou bevestig.

'n Skoonmaakdiens van R60 per kamer per dag is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Biki Bini Bos
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Accommodation on a Farm , Rustenburg, 0350, Noordwes
  • Gaste dink Biki Bini Bos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Accommodation on a Farm , Rustenburg, 0350, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjE5ZjE5LTgzZTctNDA3OS05YzE1LTUxY2IyMWI4YTMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Accommodation on a Farm Rustenburg 0350 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.715781291653 27.060634954804
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za