Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Billfish Apartments

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellaweg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Billfish Apartments bied gerieflike verblyf in mooi selfsorgwoonstelle in Ballito. Dit is in 'n hoë gebou en het mooi uitsigte oor die see en 'n swembad.

Daar is 4 eksklusiewe woonstelle vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike wegbreek of aand ná 'n besige dag. Elke woonstel het sy eie ingang, waaiers en lugversorging. Verder het elke woonstel WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is parkeerplek op die perseel en 'n privaat braai area. Let op dat dele van die gebou via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Die ligging bied toegang tot strande, restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Billfish Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 7

Ligging

  • Stellaweg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Billfish Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellaweg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOGI3ODNhLWE5MGUtNDZjYS1hZTRkLWJhNDI3OTVmNDk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 22 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53546 31.21623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem