BillsBest All The Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BillsBest All The Tides is in die ouwêreldse kusdorpie Ramsgate aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die gewilde vakansiebestemming spog met verskeie natuurreservate, voëlkyk-geleenthede en lieflike strande.

Verblyf word in 'n keuse tussen 4 woonstelle gebied, elk met toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe. Die eenhede is ten volle ingerig vir selfsorg en bied ook ander geriewe soos plafonwaaiers, TV, parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n alarmstelsel.

Doendinge in die area sluit swem, bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BillsBest All The Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R440 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za