BillsBest Boathouse B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 50 % off

Kry 50% af. Geldig vanaf 16 Des 2019 tot 23 Des 2019.

Die tariewekalender is nie op die oomblik beskikbaar nie.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Cabin
B&B
Lower Deck
B&B
Midships
B&B
Upper Deck
B&B

Spesiale Aanbod!*

*Kry 50% af. Geldig vanaf 16 Des 2019 tot 23 Des 2019.

Spesiale Aanbod!*

*Kry 15% af. Geldig vanaf 29 Nov 2019 tot 15 Des 2019.

Belasting en Ekstras
Daaglikse skoonmaakdiens behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Bring jou DStv- of Starsat-dekodeerder.
Ontbyt word daagliks tussen 8:00 en 10:00 op jou privaat stoep bedien. Laat ons weet of jy 'n volledige Engelse of Kontinentale ontbyt verkies en hoe laat. Vooraf-verpakte kontinentale ontbyt word voorberei op Sondae, buiteseisoen.
Linne word elke derde dag geruil en 1 badhanddoek per persoon word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, toiletpapier, toiletware, houtskool en kruideniersware saambring.
Indien jy 'n wasgoeddiens verlang, kan jy dit gerus met Princess, die skoonmaker, bespreek. Dit vorm nie deel van die daaglikse skoonmaakdiens nie en dus sal sy spesiaal tyd moet inruim daarvoor teen 'n ooreengekome fooi.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na BillsBest Boathouse B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R700 per nag (vir 2 mense)

Kry 50% af. Geldig vanaf 16 Des 2019 tot 23 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za