BillsBest Greengates Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BillsBest Greengates Cottage is ideaal in die kusdorpie, Port Edward, geleë en is maklik van die see af bereikbaar. Port Edward skuil tussen die Indiese Oseaan en KwaZulu-Natal se golwende landskap en bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetslaanroetes wat dit 'n uitsonderlike vakansiebestemming maak.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamer- of 'n tweeslaapkamereenheid, elk met 'n volledig toegeruste kombuis. Die eenhede het elk toegang tot 'n privaat stoep met 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit gholfklubs, natuurreservate, diereplase, strande, die Wild Coast Casino en historiese terreine in.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BillsBest Greengates Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R225 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za