BillsBest Southern Comfort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BillsBest Southern Comfort is in Ramsgate South in Margate en bied gehalteverblyf in 5 cabanas op die rand van Southbroom se strand. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié 5 privaat cabanas by Southern Comfort sluit Periwinkle en Starfish in wat perfek is vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie. Starfish het 'n ekstra slaapplek vir 'n kind onder 12 jaar. On-the-Rocks cabana is ideaal vir 'n gesin met 2 kinders onder 12 jaar. On-the-Pool is perfek vir 'n paartjie of 2 enkelreisigers en het sy eie privaat tuin en swembad.

Die cabanas spog met mooi see-uitsigte, selfsorggeriewe, braaigeriewe, satellietkoppelpunte vir die TV's, 'n onderdakstoep en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BillsBest Southern Comfort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za