Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Bush

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Birch Bush
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tanya I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya I
Enkelreisiger

Very glad to have stayed at Birch Bush. Felt very safe.

Very comfortable and clean room with all the necessities. Conveniently close to restaurants and shops, just a few minutes' drive. A few minutes' walk from the schools. All the rooms opened up into a communal courtyard, where you could sit and chat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Besigheidsreis

Very satisfactory facility.

Enjoyable and pleasant thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie bevredigend.

Lekker en aangenaam, dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Dear Ronel,

Thank you very much for the review. Please feel welcome to visit us again!

Regards,
Frans Marx
Birch Bush B&B

Birch Bush
Michael V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Enkelreisiger

Naby aan my eie huis.

Dit was baie lekker om daar te kon bly, al die winkels is binne 2 kilometer van die plek af, ongelukkig was die WiFi nie beskikbaar nie maar anders as dit was dit rerig privaat en kon myself ten volle geniet sonder enige lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Goeiedag Michael:

Baie dankie vir jou terugvoering.
Jammer oor die Wi-Fi.

Ons kan ongelukkig nie dit oral insatleer nie omdat ons perseël so groot is.
Wees verseker dat julle baie welkom is om weer te kom oornag.

Frans

Birch Bush
Loraine B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B
Enkelreisiger

Modern, netjies en gerieflik.

Vriendelike personeel en 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Groete, Riamarie.

Birch Bush
Marise F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Skool, gerieflik en definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie Marise, vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit, en julle kan gerus enige tyd weer kom oornag.
Groete
Frans Marx

Birch Bush
Christo R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Een negatief is die parkering vir jou motor is baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering,Christo.
Ongelukkig was ons baie beperk weens die bou regulasies.
Ons ondervind ook dat dit negatief is veral as daar groter voertuie moet parkeer en dit is vol geboek.
Ek vra omverskoning as dit vir julle ongerieflik was.

Baie dankie,
Frans Marx.

Birch Bush
Dirk U - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker om in 'n huis te bly met al die geriewe.

Uitstekende gasvryheid, gerieflike kamers, badkamers, kombuis, sitkamer en eetkamer. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie Dirk vir die positiewe terugvoer.Dit was vir ons n voorreg om julle te kon huisves.Wees verseker dat julle baie welkom is vir nog n kuier.

Frans Marx.

Birch Bush
Elsbeth T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsbeth T
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagverblyf

Gerieflik, vriendelike diens, netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Thank you Elsbeth.

We really hope to see you soon.

Kind regards,
Anel

Birch Bush
Lizette R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Enkelreisiger

Netjies en veilig.

Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Lekker geslaap en uitgerus vir die volgende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minitsa W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minitsa W
Gesin met tieners

Gerieflik, stil, netjies en skoon.

Goeie, vriendelike diens. Stil en netjies. Ontbyt was voldoende, alhoewel ek 'n vegetariër is en daar vir my bacon en wors gegee is. Dalk moet gaste eerder kan kies wat hul wil hê vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Dankie vir die resensie.Jammer oor die ontbyt, u kon vir die dame wat ontbyt gemaak het net in kennis gestel het dat u n vegetarier is,en sy sou vir u n vegetariese ontbyt gegee het. Ons het tans n persoon wat vir 2 maande by ons geboek is wat n vegetarier is ,en sy kry elke oggend n vegetaries ontbyt.

Frans Marx.

Birch Bush
Johann R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, aangename verblyf.

Rustige, konvensionele gastehuis, met skoon, ruim en gerieflike kamers. Aangename bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie Johann,wees verseker dat julle altyd welkom sal wees om weer by ons te kom oornag.

Frans Marx

Birch Bush
Willie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Ek sal nooit weer op 'n ander plek in Bethlehem as by Birch Bush B& B gaan bly nie. Dit is van die beste waarde vir geld wat ek nog gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie ,Johan,

Julle sal altyd welkom wees om weer hier te kom oornag.

Frans.

Birch Bush
Lorraine P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal definitief aanbeveel. Daar word in alle behoeftes voorsien, van warm elektriese komberse tot ondervloerse verhitting. Kamer was van die skoonste waar ons nog tuisgegaan het! Ontvangs was warm en vriendelik. Dankie ook vir 'n heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoering, en ons sal julle graag weer ontvang hier by ons. Seënwense.

Birch Bush
Linda H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Absoluut 'n wonderlike ervaring om daar te oornag.

Gebruik hul al 5 jaar vir verblyf tydens ons besigheidsreise en sal definitief in die toekoms weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie, Linda. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon huisves. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees om weer hier te kom bly.

Frans Marx

Birch Bush
Shirley L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley L
Saam met vriende

Een aand van pure plesier en vriendelikheid. Heerlike ontbyt.

Geen woorde verder nodig nie. Wens die eienaar en veral die mense wat ons ontvang en touwys gemaak het en ons tasse help dra het alle voorspoed toe! Dankie almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde.Dit was n voorreg om julle by ons te kon verwelkom. Wees verseker dat julle enige tyd welkom is om weer te kom kuier.

Dankie,
Frans Marx.

Birch Bush
Elmari M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M
Besigheidsreis

Het baie lekker gekuier.

Die ontbyt het die manne volgemaak, so vir hulle was dit 'n pluspunt. Hulle se hulle sal dit beslis aanbeveel by van die reps en van ons kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie!
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Wees verseker dat julle enige tyd welkom is om weer hier by ons te kom bly.

Birch Bush
Mari K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik!

Regte waarde vir geld! Sal Birch Bush B&B enige dag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie Mari.
Dit was n voorreg om julle te kon huisves.
Julle sal altyd welkom wees om weer by ons te kom oornag.

Birch Bush
Catherina B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Birch Bush B&B kan ek regtig aanbeveel. Die eienaars en werknemers is baie behulpsaam. Hulle gaan uit hulle pad om jou as kliënte te help. Die eenheid waarin ek was was baie skoon en netjies. Daar is alles in die kamer wat jy mag nodig kry. Ek wil net een voorstel maak: Hulle kan dalk WiFi vir hulle kliënte beskikbaar stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik sonder enige voorvalle.

Baie netjiese plek in rustige area. Kan regtig nie kla oor enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie John. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te kon hê.
Julle sal altyd welkom wees om weer hier te kom bly.

Birch Bush
Johan B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Indien Bethelem 'n keuse is vir oorslaap, hoef jy nie verder te soek as Birch Bush B&B nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B

Bekostigbaar met vriendelike diens en goeie sekuriteit.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vreindelik, skool en netjies.

3 minute vanaf vliegveld en groot winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Dankie Franz, dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Birch Bush
Gerrie F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste verwelkoming ooit.

As dit nie was dat my verblyf klaar betaal was deur LekkeSlaap nie sou ek my goed gevat en geloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Dit is jammer dat iemand wel so n kommentaar kan lewer. n het deur Nightsbridge Flat 3 bespreek. Dit was n lewendige bespreking en ek was nie bewus van wat die persoon wou he nie. Ek het hulle baie vriendelik ontvang soos ons met alle gaste maak. Hulle was baie haastig en blykbaar laat. In die kamer aangekom was hy ongelukkig omdat daar nie n dubbelbed was nie. Ek het gese hulle kan n dubbelbed maak as hulle sou wou. Ek het daarna terug gekeer na die kantoor. Gerrie het my gevolg waarvan ek nie bewus was nie. Nadat ek alreeds ongeveer 10 meter weg was van die deur klop hy baie hard aan die deur. Hy wou toe weet hoe ek hom daar geplaas het. Ek het hom sy bespreking gewys en verduidelik dat hy self die bespreking gedoen het sonder dat ons n kwotasie gegee het. Hulle is toe vining daar weg. Ons het toe wel vir hulle n koningsbed voorberei wat hulle met hulle terugkeer gekry het.

Hoe die toedrag van sake as swak ontvangs beskryf kan word gaan my verstand te bowe

Birch Bush
Linda H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Besigheidsreis

Die beste!

Hierdie was my 4de jaar wat ek daar oornag en het sal nie sommer by 'n ander plek oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birch Bush se terugvoer

Baie dankie, dis altyd 'n plesier om julle hier by ons te ontvang.

Birch Bush
Hellene M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hellene M
Saam met vriende

Sal sterk aanbeveel.

Lekker groot en gerieflik en het alles wat mens nodig het. Beddegoed was vars. Heerlik gekuier. Sal verseker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjiese en vriendelike diens. Goeie ontbyt.

Skoon, netjies, vriendelike diens. Goeie ontbyt, maar moes die buurman wat met vakansie was se hond stilmaak in die middel van die nag. Geen slaap gekry tussen 12:00 en 02:00 nie a.g.v. die aanhoudende geblaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna P
Enkelreisiger

Heerlik en gerieflik.

Als was pragtig en ontbyt was heerlik. Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred N
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf was baie tevrede en sal weer daar bly en dit aanbeveel vir ander.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix L
Besigheidsreis

Ek het baie lekker gebly en kan Birch Bush B&B aanbeveel.

Vriendelike diens, baie lekker etes met goed toegeruste, netjiese en skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Enkelreisiger

Lekker geslaap en die eienaar/s was heel vriendelik.

Die eenheid was netjies, modern, skoon en het 'n mens welkom laat voel (Dit nadat die eienaar ook baie behulpsaam en vriendelik was). Die eenheid het alles bevat wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad terug van Clarens af.

Kan nie kla oor die verblyf nie. Ons het lekker warm geslaap. Eienaar was vriendelik. Die nie luukse verblyf nie, net gerieflik. Sou nie meer as 1 nag oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Lekker geslaap en verwelkoming was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Alles wat 'n mens nodig het uit 'n B&B!

Dis skoon, netjies en die eienaar is gasvry en behulpsaam. Dis ook goeie waarde vir geld. Die ontbyt was smaaklik en genoeg vir 'n goeie begin vir die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne G
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens en baie lekker ontbyt.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin G
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en baie vriendelike ontvangs!

Heerlike ontbyt .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourene T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene T
Gesin met tieners

Netjies en skoon. Baie gerieflik geleë. Goeie waarde vir geld.

Aangename verblyf, baie lekker, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Ons het dit baie geniet. Die instansie is gasvry, skoon en netjies en ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens!

Ons is baie goed ontvang en het heerlik geëet. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Ek sal beslis weer daar gaan slaap as ons deur Bethlehem gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M
Gesin met klein kinders

Waarde vir jou geld! Netjiese akkommodasie.

Heerlik gebly. Kamers reeds verhit met ons aankoms, wat heerlik was in koue. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian P
Gesin met tieners

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry U - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant!

Very neat and spacious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern - selfs ondervloerse verhitting in die badkamer - 'n bonus!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lou B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

By die dubbelbed is slegs aan die een kant van die bed 'n lig vir lees. Dakliggies is te dof om in te lees. Die spieel is slegs 300 mm x 300 mm terwyl die meeste ander gastehuise spieels van 300 mm x 600 mm bokant die grimeringstafel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M
Gesin met klein kinders

Dit was baie gemaklik. Baie goeie ontvangs en diens!

Ons het baie lekker gebly in 'n baie rustige omgewing. Die kamer was baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina L
Saam met vriende

Vriendelike en gasvrye ontvangs met baie netjies verblyf.

Baie gerieflike verblyf. Alles was baie netjies en die ontvangs was baie goed. Lieflike ontbyt en persoonlike diens. Sal beslis weer van Birch Bush gebruik maak, en beveel die gastehuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, jammer dit was net een aand.

Die kamer was pragtig en funksioneel, en ontbyt was lekker en meer as genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Vriendelike en baie behulpsame ontvangs.

Goeie waarde vir geld met baie vriendelikheid en behulpsame dame in netjiese en veilige buurt. Beslis verblyf om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anea M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anea M
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Kan Birch Bush met graagte aanbeveel vir 'n waarde vir geld, moderne en netjiese gastehuis met vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K
Gesin met klein kinders

Dit is baie netjies en gerieflik.

Dit was 'n heerlike huis met genoeg spasie sodat die kinders nie in die pad is nie. Kombuisgeriewe was puik en die erf met klimraam maak dit ook 'n heerlike plek vir kinders. Die feit dat die kamers eie badkamers het, en dat elkeen sy eie kamer met TV het, is 'n bonus. Dit is regtig waarde vir jou geld. En dan natuurlik die feit dat my hondjie kon saamgaan ... en oorkant die pad is 'n lekker parkie om met haar te gaan stap. Dis lekker naby 'n inkopiesentrum. Ek sal beslis weer daar gaan bly, en wens eintlik ons kon bietjie langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig!

Skoon, prakties en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter And Brenda P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter And Brenda P

Good.

Clean, adequate, and just what we wanted. A good place to stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dc H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dc H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en die ontbyt was heerlik!

Ons het baie lekker gebly en die geriewe was baie gemaklik. Die gastehuis is op 'n lekker plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S
Besigheidsreis

Aan al my behoeftes voldoen teen 'n billike tarief.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Lekker ,dankie!

Dankie vir al die reëlings en verblyf. Alhoewel ons net geslaap het, was die ervaring aangenaam, veilig, netjies en aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Baie lekke gebly, kamer was baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Ek slaap gereeld in gastehuise en Birch Bush sal ek definitief vir enige mens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald L
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Sal weer van die B & B gebruik maak, Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Gesin met klein kinders

Nice and clean..

Will recommend this place, neat nice and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond E - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house was well situated for access to Clarens and Fouriesburg

The Guest house was found to be very neat, in a quite suburb and ideal for a one or two night stay. The location suited out requirements for traveling and sight seeing in a 50km radius. Value for money was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Gesin met tieners

Very good

It was wonderful and breakfast was delicious. Just a pity about the lack of warm water, due to issues in the entire area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani L - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, super friendly hosts that ensured we enjoyed our stay to the full! Thank you!

We will come again!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras met gastehuis

Dit was soos om by die huis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-Birch-Bush-B&B-Being

Looking for accommodation for only a one-night-stay on our way to Lesotho the main factor in deciding in favor of the Birch Bush B&B were the incredibly good rates not really paying attention to anything else shown/mentioned on their website ... So, we find ourselves as incredibly surprised by a beautiful, charming place, friendliest hospitality, an impressive watch dog, an upgrade "just because", and lovely, yet classy ambiance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dereck B - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dereck B
Gesin met tieners

Conveneint and central as a base to explore the area and surrounds

Our family enjoyed our short stay at Birch Bush. Would certaily return and will recommend the B&B. We liked the attention to detail eg: the electric blankets. Although we did not get to meet Div, he certainly sounded like a great guy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha W - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Gesin met tieners

Birch Bush is a beautiful place to stay and Div Bosman is a fantastic host.

Birch Bush is really a beautiful place to stay. Div Bosman is the perfect host and we were treated wonderfully by everybody there. I would highly recommend this place and will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Sizo M - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Sizo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful,safe and clean

I was there with my child it was very much safe for us.i was impresed by the bath room it is warm with their under tile heater.and the staff is great even the cleaning ladies were great to us

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 25, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde7ef23196cebb47a3396467b7b57a5164f6084883e76a99fcb10a79cee6cda27a969aad65fb6398a9819bf6971028d6681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 25 Plein Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.241611689156 28.318599164486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem