Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Hill Studio

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Bird Hill Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Trisa H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Die plek was netjies en skoon, met vriendelike diens. Daar is egter nie 'n gemakstoel of twee waarin mens kon sit en TV kyk of lees nie. Ons het ook 'n skerp mes nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and very comfortable.

All you need for a comfortable getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en baie gemaklik.

Als wat jy nodig het vir 'n gemaklike wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfram W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfram W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het geen kritiek nie.

Ons het 2 aande daar gebly en daar was geen probleme nie. Opvallend is die stilte, daar is geen verkeersgeluide nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yorick D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yorick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, veilig en rustig.

Wil net baie dankie se aan Bird Hill Studio se eienaars, dit was fantasies en lekker rustig presies wat ons gesoek het nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie goed geleë om WNP te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZjExOWU0LWRhZDAtNDcyYy04YjQyLTEyMTQ4ZWU2ZDk0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 27 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.107387042703 18.041288852692