LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bird Song Guest House | LekkeSlaap
+28

Bird Song Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Bird Song Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janine P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P
Besigheidsreis

Lekker plaasgevoel.

Kamer was lieflik, skoon en netjies. Vervang asb. die ketel. Hy het begin roes. Die kamer is baie lekker as jy een aand moet oorslaap, maar nie so lekker as jy langer moet bly nie. Ek kon ongelukkig nie my kos warm maak nie, daar was 'n helse storm vir 'n paar ure, en sodra ek wil kombuis toe hardloop dan begin dit weer reën. WiFi tel ongelukkig nie in die kamer op waar ek gebly het nie en ek het baie gesukkel met sein om werk klaar te kan maak. Verder het ek geen klagtes nie. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Carina B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rustig geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet.

Baie dankie, dit was heerlik.

Bird Song Guest House's terugvoer

Baie dankie Carina vir die mooi en positiewe terugvoer. Ons is altyd bly as ons gaste n goeie ervaring by ons geniet het.
Hoop julle kom kuier weer.

Bird Song Guest House
Sonti M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonti M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Money well spent.

Staff was welcoming and friendly, area is nice and quiet with a very beautiful well taken care of garden. Breakfast was well prepared and delicious, fresh juicy tomatoes. I would definitely go back again.

Bird Song Guest House's terugvoer

Thank you Sonti for taking the time to write this very nice and positive review. We really appreciate it.

Bird Song Guest House
Adriaan D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan D
Enkelreisiger

Swak ligging (tipiese plot in middel van nêrens) en slegs 5 DStv-kanale waarvan een SABC 3 is.

Jammer, maar hier bly ek nie weer nie. As ek geweet het dis op 'n plot, sou ek nie bespreek het nie. Verder is die TV-kanale beskikbaar slegs SABC-kanale en twee of drie ander fliekkanale. Geen ordentlike seep in badkamers nie. Geen geriewe vir iets om te koop naby huis nie.

Nico S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Riana en Arno se gasvryheid uitmuntend!

Ons het so lekker gekuier, kamer gerieflik en skoon. Riana uit haar pad gegaan om ons daar te kry na ons verdwaal. Sal beslis weer daar oorslaap, rustig en veilige omgewing.

Bird Song Guest House's terugvoer

Hallo Ellarry, baie dankie vir die goeie positiewe kommentaar. Ons waardeer dit baie.

Bird Song Guest House
Fred P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, die diens, kamer en gevriesde kos absoluut onbeskryflik. Dankie julle. Ons sal beslis weer kom oorbly.

Bird Song is in 'n lieflike, stil, veilige omgewing en dit was 'n juweel wat ontdek is. Absoluut wonderlike diens van die mense, dit voel soos nuwe familie.

Bird Song Guest House's terugvoer

Baie dankie julle vir die baie mooi kompliment. Dis lekker om te hoor dat jou gaste lekker by jou kuier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Bird Song Guest House
Hansie W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en weg van alles. Baie lekker omgewing.

Vriendelike mense. Vinnige diens. Heerlike ontbyt. Goed gerus. Mooi omgewing. Sal weer graag kom.

Bird Song Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi en baie positiiewe terugvoer Hansie. Dit maak mens se hart goed voel as mense jou plek geniet en waardeer.

Bird Song Guest House
Susan N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelik. Die beddens en kussings is van goeie gehalte. Heerlike atmosfeer. Flinke diens en heerlike ontbyt. Sal Birdsong aanbeveel en definitief weer besoek indien ons in Pretoria moet oorslaap.

Bird Song Guest House's terugvoer

Hi Susan, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie.

Bird Song Guest House
Riaan B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Puik diens. Vriendelik en gasvry soos egte boeremense.

Bird Song Guest House's terugvoer

Baie dankie vir hierdie baie mooi kompliment.

Bird Song Guest House
Johan K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het laataand aangekom en is ingewag deur Riana wat gewag het vir ons. Die volgende oggend het ons na 'n lekker ontbyt later vertrek as wat ons wou, want die gesels was lekker.

'n Huis sonder sy mense is koud en karakterloos. Bird Song se huis is pragtig en netjies (Net soos op die foto ). Die kamers en geriewe is ewe aangenaam. Die gasheer en gasvrou is egter die mense wat die atmosfeer skep. Dit is twee warm mense met liefde in hul harte. Ek sal Bird Song verseker aanbeveel as verblyf aan enigiemand wat LEKKER wil bly. Dankie Riana, ons het dit geniet by julle.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 49, Gerardsville, Centurion, 0187, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZTYxNWNlLWQ5ZTktNGI3OS05NGQ4LWNkY2IxZTgyYTRjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 49 4th Avenue Gerardsville 0187 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.847033560097 28.025716997313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!