LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdcage | LekkeSlaap
+11

Birdcage

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Birdcage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Teus B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professioneel maar tog lekker huislik!

Jan en Kobus was puik! Geen dinge was vir hulle teveel moeite gewees nie. Veilige omgewing, motor in garage, nie buite nie!

Amanda H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier by Birdcage. Ons het in die De Luxe suite tuisgegaan. A.g.v. omstandighede buite ons beheer, het ons eers vroegaand gearriveer en is hartlik ontvang. Die suite het ons verras. Ons gashere het werklik aan alles gedink. Die kamer was ruim, baie netjies en skoon. Die bed was 'n koningingrootte, wat baie belangrik is. Daar was buiten 'n duvet, ook 'n kombers op die bed, iets wat mens baie min in gastehuise sien. Die weer by die Suidkus meestal te warm vir 'n duvet. Die stort was ruim, met hakies en rakkies op al die regte plekke vir jou toiletware. Daar was genoeg hangplek vir nat handdoeke. Die meubels was pragtig en die matras baie goed, nie die gewone ou pap matras en uitskot meubels wat mens gewoonlik kry nie. Jy kon sit op die pragtige stoele sonder om so diep weg te sak dat jy skaars daaruit kon opkom. Die uitsig was pragtig. Ons het addisioneel vir ontbyt betaal, maar dit was elke sent werd. 'n Heerlike plaasontbyt met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal nie sommer weer iewers anders gaan bly as ons weer in daardie geweste kom nie! Baie dankie Jan en Kobus vir julle gasvryheid.

Birdcage's terugvoer

Beste Amanda, dankie vir die waardeerde resensie. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom.

Birdcage
Debbie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J
Gesin met tieners

Jan and Kobus are delightful hosts. Lovely and clean, staff very friendly and helpful and a hearty breakfast served.

Lovely and clean, staff very friendly and helpful and a hearty breakfast served.

Birdcage's terugvoer

Thanks for the review Debby. Only a pleasure. Welcome anytime.

Birdcage
James H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Gesin met tieners

Gasvry en gemaklik.

Sien sterre.

Birdcage's terugvoer

Thank You James.

Birdcage
Kathryn V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathryn V
Saam met vriende

Netjies, gerieflik, vriendelik.

The hosts were very friendly. The only issue was on arrival. We struggled for about 20 minutes to get the attention of the hosts. We phoned 3 times and called numerous times to get their attention. The room was neat and tidy. All in all we had a very enjoyable stay and would recommend Birdcage to others.

Emelda M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emelda M
Saam met vriende

Good.

The reception was very excellent.

Tony M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Enkelreisiger

Fantastiese goeie diens.

Sien sterre.

Birdcage's terugvoer

Baie dankie, welkom enige tyd. 10 Punte vir die gas. Groete, Jan.

Birdcage
Dplf R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dplf R
Enkelreisiger

Would go there again.

It was just excellent, very private.

Leandre D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Sien die sterre!

Birdcage's terugvoer

Beste Irma
Julle was wonderlike gaste en verdien net die beste.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Vriendelike groete
Jan en Kobus

Birdcage
Irma J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by familie te kuier.

Ons is baie goed ontvang. Ons is vooraf gebel om te reël dat ons selfs vroeër kan inklok en ook later kan bly op die laaste dag. Die ontbyt was baie lekker. Sommer net 'n lekker rustige kuier in 'n baie stil omgewing.

Hester L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L
Enkelreisiger

Wat 'n wonderlike ondervinding van gasvryheid en dienste.

Uitstekende diens en rustigheid. Kan Birdcage met 'n geruste hart aanbeveel.

Anne S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Besigheidsreis

They were wonder hosts

The [email protected] is well run. Interior very plush. Room comfortable and well equipped. We will use them again.

Jeanette D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were gracious, helpful and very accommodating.

This B&B is in a beautifully maintained garden and the swimming pool is an attraction no matter the weather. The breakfasts are the usual fare. The dining room, which is situated in the main house, is comfortable and very tastefully furnished. The house and facilities available for guests use and enjoyment. The hosts and very helpful and friendly and are au fait with all the activities and eateries in the environs. I am definitely going to make good use of this comfortable and easily accessible B&B in future.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 21, Illovo-strand, Suidkus, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzYjMyYmYxLWZhNGEtNGU4NC04MjZmLTRiNTIyYTA5YjVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 21 School Road Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -30.116667985341 30.847635269165
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!