LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birds Babble | LekkeSlaap
+43

Birds Babble

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birds Babble bied moderne selfsorgwoonstelle in Mbombela (Nelspruit). Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe.

Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiFi, plafonwaaiers, satelliet-TV, 'n kombuis, stoep en parkeerplek op die perseel in.

Die tweeslaapkamer-woonstel het 'n privaat swembad en die eenslaapkamer-eenhede bied 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan maaltye in die privaatheid van hul eie kombuisies, wat volledig toegerus is, voorberei.

Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is slegs sowat 28 km ver, Mbombela (Nelspruit) se middestad is 3,6 km van die perseel af en die Krugerwildtuin is minder as 50 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Birds Babble
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Birds Babble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyLRa9C1NovgmzDBUAxDkwQiqiliyrbvYzAg6qvlgxKoPV6pwlw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790  per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 30 Andries Pretorius Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.484 30.97236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!