Birds Nest Farm Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Birds Nest Farm Guesthouse is aan die oewer van die Visrivier, ongeveer 10 km buite Cradock geleë. Dit bied gerieflike verblyf en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na oornagplek of 'n plaas-wegbreek. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N10.

Dié selfsorg-eenheid is op 'n plaas en het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 driekwartbeddens in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met al die nodige kookgerei, insluitende 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en eetgerei vir 6 gaste. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, kan etes en wasgoed- en strykdienste gereël word.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is 'n onderdak braai-area met 'n brood-oond. Braaihout word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Birds Nest Farm Guesthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Birds Nest Farm Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false