Newcastle Akkommodasie by Birds of Paradise Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Birds of Paradise Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Birds of Paradise Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Shimone B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Shimone B
Gesin met klein kinders

Netjies, maar in 'n bedenklike area.

Die woonstel is netjies en alles was skoon. Daar is 'n bar fridge en die stort was gemaklik. Maar daar is nie krane in die kombuis wasbak nie en die area waarin dit geleë is lyk na 'n bedenklike area. Daar was 'n elektriese hek waaragter jy kon parkeer, so dit lyk veilig, maar ek sou nie laat die aand daar wou aankom nie. Die mense was baie vriendelik en altyd bereid om te help.

Birds of Paradise Guesthouse's terugvoer

Dear Shimone,
It was only a pleasure hosting you and your family. You will be happy to know that statistically we are located in 1 of the safer suburbs of Newcastle. Our area has a 24-hour security patrol and furthermore, our property is monitored by 24-hour armed response.
Thank you for your feedback. We strive to better our offering to our valued guest.

Birds of Paradise Guesthouse
Donovan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V
Enkelreisiger

Puik, skoon en netjies.

Puik, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 3, Paradise, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdLbKX2hzxHZFnSJNabAncp7aLyiAMwMWmIIzmIeARmNcETICiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 3 Bird Street Paradise 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.75302 29.91974
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za