Birds on a Rock
Beskrywing
Birds on a Rock is 20 kilometer van Port Elizabeth af in die dorpie Beachview geleë en bied gehalteverblyf met talle doendinge en besienswaardighede in die omtrek. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisigers of reisigers wat net wil oornag. Daar is pragtige strande naby die verblyf waar gaste kan swem of langs die kus kan gaan wandel.
Dié instansie bied bed en ontbyt en het 4 dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste per kamer. Elke kamer het 'n privaat, aparte badkamer oorkant die kamer. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer en die 3 slaapkamers is op die eerste verdieping. Elke kamer het 'n see-uitsig en die tweede slaapkamer op die eerste verdieping het sy eie balkon. Elke kamer het 'n eko-vriendelike muurverwarmer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaikamer, sitkamer, kroeg en swembad. Daar is oop parkeerplek op die perseel. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Birds On A Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |