Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds View

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Birds View
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Fred B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Ja, lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename verblyf met ongelooflike uitsigte oor die berg en die meer.

Ons verblyf by Bird's View was ongelooflik aangenaam. Die inligting wat ons voor ons ingeboek het, was baie handig. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was uiters skoon en netjies. Die uitsig op die berg en oor die meer is asemrowend. Die voëllewe op die meer het ons verstom - beslis die hoogtepunt van ons besoek. Ons wens ons kon langer bly om die meer, wat so naby is, verder te ondersoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lesley A
Gesin met tieners

The location was good.

There were no braai facilities. The fridge was a bar fridge. There were dogs on the premises. We had to keep requesting our cups and glasses to be cleaned. The pool was dirty on the day of our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danvin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly. Baie rustig, netjies en veilig.

Baie lekker naweek gehad. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilbri G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens ontvang en baie behulpsaam met plekke om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bijan R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bijan R
Besigheidsreis

Beautiful, safe and secured.

Beautiful view, safe, clean, good location and warm hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birds View se terugvoer

Good Day,

Thank you so much for your kind review. I really appreciate it!

Kind Regards,
Annica Louw

Birds View
Kelvin-jean F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin-jean F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was mooi, regtig.

Net 'n paar foute, soos microwave en braai-area sal die bly daar baie verbeter. Het 'n winter discount gekry, baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fabian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusting en stil.

Ons het ons 2 nagte baie geniet by Birds View. Birds View kan tenminste vir die gaste borde en 'n mikrogolfoond in die kamers dit aangesien hulle nie ontbyt bedien of braai-area het vir die gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek!

'n Lieflike plek, goed geleë en voortreflike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en vriendelike diens.

Ons was dadelik vriendelik ontvang, die kamers was netjies en skoon. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari H
Saam met vriende

Lekker rustige omgewing, mooi uitsig.

Die kamers het voldoen aan die vereistes vir een nag se verblyf. Ons het nie by gastehuis gekuier nie, ons het net daar geslaap so dit was goed genoeg vir ons. Daar was maar net so hier en daar iets, maar dit is algemene onderhoudswerk. Die een kamer (kleiner een) se kopstuk was los so elke keer as jy op die bed beweeg het het dit teen die muur gekap en die blinding se een toutjie was stukkend so dit het gemaak dat die blinding skeef hang as jy hom optrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e210d7b24b0938800986fbf3cc02b5dc45a6ed110ba9db3d644045bd2cd6bd674c14377bd16932d4a3278b4a773a13406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 Fulmar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412595809428 19.159448635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem