We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Birds View | LekkeSlaap
+7

Birds View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Birds View
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kaylin L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin L
Saam met vriende

Ons kuier was baie lekker.

Ons wou nie huis toe kom nie. Sal definitief weer kom.

Willem S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Heerlik ontspannend.

Heerlik gekuier. Baie dankbaar oor die braai-area. Was drie grootmense en plek was groot genoeg vir ons. Geen WiFi, ons het ons eie een gebring.

Birds View se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi loop
Die Span @ Bird's View
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Birds View
Hannes V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met vriende

Heerlik, rustig en veilig.

Baie lekker gekuier! Baie netjies en was alles wat 'n mens nodig het. 'n Reling aan die begin van die trap sal help vir ouer persone!

Pieter V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig met netjies akkommodasie vir 'n welkome ruskansie.

Baie netjiese geriewe. Akkommodasie is goed geleë, met mooi uitsig. Goeie fasiliteite en baie gerieflik.

Birds View se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete,
Die Bird's View Span

Birds View
Alma B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en baie netjies.

Ons het lekker gebly en die verwarmers in die kamers het baie gehelp!

Samantha B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Saam met vriende

Refreshing stay with a magnificent view.

Wonderful place to stay for a small group of friends or family. Would suggested that the owners think of getting a build in braai instead of a portable one. Also to make the winter stay more comfortable, think of supplying visitors with heaters. Did get a bit chilly while we were there. Staff was very helpful and friendly as well.

Marlene W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene W
Gesin met tieners

Baie goed.

Baie netjies en heerlik gebly.

Vanaf
R1 433
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 433
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 433
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird Estate 1, Sunbird-rylaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxB3C2idmP3Ij9Fnma0bcdPv1O6BSjQyagFMPyIAUEcPzHUuqP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 433  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 Sunbird Estate Sunbird Drive 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.10048934422 18.047752187662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem