LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdsong | LekkeSlaap
+25

Birdsong

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orbea-keeromstraat 12, Kronenzicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birdsong is 'n pragtige eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n natuurreservaat in Houtbaai. Gaste kan op die prentjiemooi Sandy Bay-strand gaan stap of die versteekte skeepswrak teen die kus verken.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 2 wasbakke en 'n stort. Die kombuisie het 'n wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ontbyt is ingesluit en word op die terras van die hoofhuis of in die kamer bedien.

'n Massering kan by die gasheer bespreek word of gaste kan op die sonstoele in hul privaat tuin ontspan en die pragtige uitsig op die berg geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Hongaars

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Orbea-keeromstraat 12, Kronenzicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Orbea-keeromstraat 12, Kronenzicht, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADYLW7Xow2mtVOmZ37HbGAsdZV0XCr7EoMndxR64zDRdZDVKnZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 12 Orbea Close Kronenzicht 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.03102383726 18.343721034988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!