LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdsong Cottage | LekkeSlaap
+9

Birdsong Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Settlers-weg 10, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birdsong Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom in die voorstad Bordeaux in Randburg.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die groot omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Birdsong Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Settlers-weg 10, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Settlers-weg 10, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0811002a83aa40288a98a476b084048d8a5d7bc573a252c330b378480a3f61f27c89354d027f47409366b073f17e332c7de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 10 Settlers Road Bordeaux 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.102990838863 28.017933906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!