Birdsong Cottage Nr 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Birdsong Cottage Nr 2 is 'n luuks uitste in Bergview, in die hartjie van die Sjampanjevallei in die Drakensberge.

Dié vierslaapkamerhuis is ingerig met die oog om gerief en styl. Die huis het gerieflike slaapplek vir 8 volwassenes en al die slaapkamers het dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-beddens. Puik linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is luuks ingerig met 'n SMEG-dubbeloond met 5 plate, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die ruim sit- en eetkamer het 'n eetkamerstel met 8 stoele, 'n kaggel en 'n plamsa-TV wat teen die muur gemonteer is. Aan die voorkant van die kamer is daar reuse vensters met 'n uitsig oor die vallei en 'n skuifdeur na die dek. Die aparte vermaak-kamer het ook 'n TV wat geskik is vir PVR-dekodeerders. Abei TV's het DVD-spelers en 'n paar DVD's is beskikbaar.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit (nie op openbare vakansiedae nie). Birdsong Cottage Nr 2 kyk uit oor die Drakensberg Sun Resort en bied wonderskone uitsigte oor die Sjampanjevallei.

Kenmerke

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Birdsong Cottage Nr 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za