LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdsong Cottages | LekkeSlaap
+75

Birdsong Cottages

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 29 resensies vir Birdsong Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Talita M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Rustig, mooi en die moeite werd.

Positiewe: Skoon, ordentelike woning. Geen geraas en is lekker afgesonder. Baie ontspannend. Sal beslis weer gaan. Ons eenheid het 2 dubbelbeddens gehad en nie slegs enkel beddens soos baie ander plekke in die omgewing nie, baie lekker vir volwasse mense. Foto's van die eenhede is baie akkuraat. Lekker om te weet: Mooi pad, maar nie gebou vir lae karre nie. Verwag om 'n paar trappe te kim op pad na jou eenheid.

Mpho B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho B
Saam met vriende

Great stay-in, but no network.

The place is nice, the only problem is network, should improve on that, and also beds, they are not comfortable, other than that everything is perfect.

Suzette E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Road was horrible. Information was not included. No fan or air-con. Pictures were misleading.

Not a lot to do. Braai area has no space. Very unsafe for children.

Lizelle D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Gesellig en rustig.

Ons het baie lekker hier gekuier, almal het dit vreeslik geniet. Dit was skoon en netjies!

Eldoreen E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Gesin met tieners

Dit was 'n baie lekker rustige omgewing en ons is baie vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker gekuier en die eenheid was skoon en netjies. Die omgewing is pragtig en as jy bietjie wil wegbreek uit die stad is dit die ideale bestemming.

Debbie N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie N
Saam met vriende

Die plek kort TLC, maar die werkers gaan uit hulle pad vir 'n mens. Dankie Steven vir jou flink diens en vriendelikheid. Sterkte met jou handbesering.

Ons het lekker gekuier. Daar was nie kamerdiens nie, ons het self skoon gemaak. Ons verkies dit so. Die stort se water het nie uitgeloop en badwater se koue kraan nie gewerk nie. Verder het als gewerk en ons het 'n rustige vakansie gehad.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie Debbie vir die terugvoer. Tans diens ons nie kamers tydens COVID-19 nie. Dit word slegs gedoen nadat gaste ons verlaat. Linne word elke tweede dag vervang vir mense wat langer as twee nagte bly. Ons neem kennis van die badkamer se probleme en sal dit onder die span se aandag bring.

Birdsong Cottages
Magda G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en stilte.

Pad is nie so goed nie, maar was die moeite werd om te ry. Indien dit reën sal die natuurskoon jou asem wegslaan. Het die stilte en rustigheid geniet. Geen selfoonsein wat dit lekker maak. Niemand pla jou nie. Die hippo pool is by jou. Nie nodig om na die groot swembad te gaan nie.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie Magda vir die terugvoer. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het.

Birdsong Cottages
Alisha G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vol natuurskoonheid.

Birdsong Cottages het die mooiste natuurskoon met soveel staproets om die natuur te besigtig. Die rustigheid is presies wat jy nodig het na 'n lang week net om te ontspan en te vergeet van alles. Jy kry vir seker waarde vir jou geld en ek sal dit aanbeveel vir enige natuurliefhebber wat net bietjie wil weg kom en die ruskans geniet.

Birdsong Cottages's terugvoer

Baie dankie Alisha vir jou terugvoer. Ons is bly jy het jou tydjie by ons geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom.

Birdsong Cottages
Louise S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Die trappe is ongerieflik.

Wild is min. Netjies. Natuur is mooi. Het nie eintlik voëls gesien of gehoor nie.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie Louise vir jou terugvoer.

Birdsong Cottages
Letesia W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Letesia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie-ondervinding.

Vrydagaand toe ons die lig in die slaapkamer wou afsit, toe is daar rotte wat van een na die ander balk bokant ons in die kamer rondspring. Ek het ongelooflik geskrik, en ons het onmiddellik opgepak, en 12 uur in die nag terug gery na ons huistoe. Dit was voorwaar 'n aaklige ondervinding. Verder was die swembad voor die huis so vuil dat mens nie eens die bodem kon sien nie. Die kombuis is afgesluit van die res van die huis in Own Cottage B, en dit was uiters ongerieflik vir ons.

Birdsong Cottages's terugvoer

Ons is jammer om van u ervaring mee te neem. Ons neem kennis hiervan en sal ondersoek instel.

Birdsong Cottages
Lorna L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So paar ligte het nie gewerk nie en die lampe in die kamer is almal gebreek.

Die waaiers get nie gewerk nie. Ons het ons eie saam geneem omdat daar ook nie aircon is nie. Maar die diens was puik en die plek is pragtig. Ons het net een aand gebly, maar was eintlik hartseer dat ons nie langer kon bly nie. Die klein goedjies wat verkeerd is kan alles baie maklik reggemaak word.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie Lorna vir jou terugvoer. Ons neem die punte van kommer direk op met die span en sal aandag gee aan die lampe en waaiers.

Birdsong Cottages
Jen G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek. Heerlike swembaddens en piekniekareas. Sommige natuurlewe.

Sommige dinge moet onderhou word. Op 'n bank gesit wat nie vasgemaak was nie en die sitplek het afgekom, ek het nie seergekry nie, maar die sitplek is bewustelik net daar geplaas en nie aangebring nie. My kothuis het baie basiese gereedskap en kon meer doen. Geen slaaibak, geen skêr, geen teelepels, geen blik- of botteloopmaker nie. Die tuine word goed en mooi gehou. Buitebad is 'n wonderlike ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great peaceful place. Lovely pools and picnic areas. Some wildlife.

Maintenance needs to be done on some things. Sat in a bench which had not been fixed and seat came off luckily I was not hurt. But the seat was knowingly just placed there and not fixed on. My cottage had very basic utensils and could do with more. No salad bowl, no scissors, no teaspoons, no can or bottle opener. Gardens are kept well and lovely. Outdoor shower a great experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Birdsong Cottages's terugvoer

Thank you Jen for your review. We will be addressing your concerns with regards to maintenance and thank you for bringing this to our attention.

Birdsong Cottages
Gerhardt V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig sal ek nie die plek aanbeveel.

Dit word bemark as 'n wegbreek met stilte en geen musiek, harde geraas word geduld, tog moes ons van 20:00 tot 03:00 luister na harde geblêr van musiek! Ons hele nag is vernietig daardeur! Management is gekontak en hul advies was om die geraasmakers self aan te spreek! Die eenheid teen koppie met die Jacuzzi en heelnag so hard gekuier ons hele nag is vernietig daardeur! Ons het bestuur gekontak by Funky Stay (Alfred) en sy advies was om die geraas makers self aan te spreek! Ek verlang 'n terugbetaling!

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Gerhardt. Ons is jammer om te verneem dat mede gaste hul nie gesteur het aan die reëls van Birdsong nie. Ons verstaan dat dit wel oujaarsaand was en dat gaste jolig was en die aftelling na die nuwe jaar gevier het. Dit moes beslis binne perke toegelaat word. Ons spreek die personeel aan wat voorgestel het om direk met die geraas makers kontak te maak; dit is ontoelaatbaar en glad nie op standaard nie. Ongelukkig kan ons nie 'n terugebetaling goedkeur nie aangesien ons fasiliteite gebruik was.

Birdsong Cottages
Vhonani N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vhonani N
Saam met vriende

Adventurous.

The swimming pool wasn’t clean at all.

Birdsong Cottages's terugvoer

Thank you for your review. We're sorry that the swimming pool wasn't cleaned and will be investigating the reasons for this.

Birdsong Cottages
Waldo J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Waldo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het beter verwag.

Kort baie opknappings binne en buite en trappe binne die Owls Cottage is verskriklik steil en onveilig. Die rooimiere wat orals was het dit onaangenaam gemaak om letterlik net buite te loop. Kon nie eens braai of langs die swembadjie lê nie. Nie veel om daar te doen nie. Maar moet sê dat die staf, soos die skoonmaker elke oggend daar was en die tuinier het elke oggend die swembad skoongemaak. Baie netjiese tuine.

Birdsong Cottages's terugvoer

Goeie dag Waldo,

Dankie vir die terugvoer. Ons bespreek die punte wat u bekommer met die span om aandag daaraan te gee.

Birdsong Cottages
Cathrien K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien K

Perfekte familie-naweek!

Birdsong Cottages was ideaal vir ons familie-wegbreek. Ons was almal saam, maar tog ook apart. Soveel paadjies, hoekies, trappies en 'n interessante uitleg. Die kinders kon rondhardloop en verken en het die Jacuzzi veral geniet. William was 'n wonderlike gasheer!

Birdsong Cottages's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Cathrien. Ons is verheug om te hoor dat jul die tydjie by ons geniet het en hoop om jul gou weer te sien.

Birdsong Cottages
Tharin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin V
Saam met vriende

Goeie diens, netjies, alles wat mens nodig het.

Baie goeie diens ontvang, daar was kom kyk of alles in orde is. Daar was bougainvillea blare op die beddens gestrooi as versiering wat dit net ekstra oulik gemaak het. Verder is daar alles wat mens nodig het, niks meer en niks minder nie. Sal Birdsong Cottages definitief aanbeveel vir 'n rustige naweek weg.

Birdsong Cottages's terugvoer

Baie dankie Tharin, vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jy jou tydjie by ons geniet het.

Birdsong Cottages
Peet M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet M
Gesin met tieners

Pragtige area met privaatheid, netjies en skoon.

In die algeheel is dit pragtig en skoon en netjies. Wil net graag die volgende noem. Die beloofde borrelbad het nie gewerk nie, dit was een van die groot besluite om die verblyf te kies omdat dit in die winter was en ons in die algemeen 'n warmbad geniet. Die buite en van die binnemeubels is baie wankelrig - dit voel of van die meubels enige tyd gaan breek.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie Peet vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning dat die borrelbad ten tyde van jul verblyf buite werking was. Ons kan bevestig dat die probleem uitgesorteer is en dat dit nou ten volle in werking is. Ons neem kennis van jou voorstelle en kommentaar rakende die meubels.

Birdsong Cottages
Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V
Gesin met klein kinders

Klein stukkie hemel op aarde!

Kan dalk net bygevoeg word dat dit geensins disability-vriendelik is nie. Ek het C.O.P.D., 'n terminale longsiekte en kon skaars die steil stel trappe op kom na ons eenheid, dankbaar dat daar iemand was wat kon help met die tasse op en af dra. Dan ook het die eenheid 'n reuk gehad, vermoedelik dat die plek gespuit/fumigate is, wat vir my longe 'n helse irritasie was deur die nag. Andersins, 'n belewenis van 'n plek met sy natuurskoon en baie mak wild langs die pad.

Birdsong Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die kommentaar en sal dit onder die bestuur se aandag bring. Ons hoop om u gou weer te sien.

Birdsong Cottages
Jolene D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene D
Saam met vriende

Rustig.

Ons het in Franklin en Guineafowl gebly en alhoewel die plek met 'n bietjie opknapping verbeter kan word doen dit geen afbreek aan die heerlike atmosfeer nie. Die huisies was skoon en die beddens slaap heerlik. Ek stel net voor dat die buite kussings 'n goeie skoonmaak kry. Die omgewing is pragtig en jy word omring deur die bosse en voëls. Baie lekker om daar te stap. Dis heerlik rustig en die diens wat ons gekry het was baie goed. Ek sal vir seker weer daar bly.

Birdsong Cottages's terugvoer

Baie dankie Jolene vir jul terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat jul die tydjie by ons geniet het.

Birdsong Cottages
Lourenza C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenza C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en absolute stilte.

Als is netjies. Genoeg kaste en beligting. Beddegoed is skoon. Swempoel kort nodige aandag. Banke en kussings in sitkamer benodig skoonmaak, asook mat en/of vervanging.

Birdsong Cottages's terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die areas wat u voel nie op standaard is nie en sal die nodige ondersoek instel en die saak met die span hanteer. Ons hoop om u weer as ons gaste te verwelkom in die nabye toekoms.

Birdsong Cottages
Barbara R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced accommodation, facilities limited and general neglect.

General accommodation, for what is offered they are ridiculously overpriced. I was amazed to hear from 2 couples that had booked into Funky Stay (same group) that they received this upgrade at no additional cost (we all attended a wedding at Kathuba). As mentioned the entire establishment was deserted - no wonder it was totally overpriced, but my question is we paid the full rate of R1030 per day for 2 adults in the Fly Catcher Suite 2 ... and 2 other couples got to pay the minumum but got an upgrade. The toilet seat was broken, there was no water pressure and we battled to get hot water. There were workmen repairing a unit - so there was building noises in the background. We did feel comfortable in the deserted environment - especially at the R2060 for the weekend. I have also read about similar incidents of people receiving upgrades, it is not fair at the ridiculous rate we paid. The only positive was William who was polite at the front desk.

Birdsong Cottages's terugvoer

We take note of your comments. Although upgrades from our sibling hotels are done at our discretion, we are sorry that this inconvenienced your stay. All our cottages are located at various positions on our game farm to ensure each guest has a pleasant experience in a secluded area. We do however understand that this might seem that the property is deserted. We're thrilled that William offered great service and apologize for the maintenance problems you experienced. We trust that you reported this to William who would have seen to your complaint immediately.

Birdsong Cottages
Karina V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ek verwag het.

Die kamer lyk presies soos geadverteer. Als was skoon en netjies. Dit bied net die basiese. Onthou dat hulle nie kredietkaart fasiliteite het nie (wat nie tydens die bespreking gesê word nie) en dis nogal teleurstellend dat die swembad toe is vir herstelwerk (sou goed wees om vooraf te weet!) Die laaste 3 km is 'n uitdaging vir 'n gewone (lae) motor, maar kan gery word. Ideaal vir 'n nag oorslaap, siende dat daar nie veel anders is om te doen nie.

Trish T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trish T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful venue, but needs care and maintenance.

Beautifully furnished and equipped but in need of maintenance and attention to detail. The double rain shower looks amazing, but the water pressure was so low you could barely rinse off. Toilet cistern didn't fill so we carried water to flush the loo. When it was 'repaired', it leaked all over the floor. Duvet cover had lipstick stains on it and two very visible repairs. Swimming pool empty and out of service in mid January at 32 degrees.

Birdsong Cottages's terugvoer

Thank you for your review. We are currently repairing the swimming pool at Birdsong Cottages. Our Central Reservations team were instructed to inform all our guests that the pool will be out of service. We are investigating as to why this was not done and you, not informed upfront. We will address the housekeeping team's poor performance and their lack of reporting the maintenance faults.

We sadly experienced problems with our borehole in the beginning of January but this has been rectified. It appears that the water pressure problems was a result of the pumps affected by the borehole issue. We can confirm however that the water pressure has now been fixed. We apologize for the inconvenience you experienced and value your feedback.

Birdsong Cottages
Zelda S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Gesin met klein kinders

Netjies en rustig.

Baie mooi en netjiese plekkie - die natuur rondom die plek is baie mooi! Die aanwysings was net verwarrend.

Zonita B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zonita B
Gesin met tieners

Die area was heerlik om in te woon, maar ons het meer verwag van die akkommodasie.

Met aankoms is daar nie 'n ontvangsarea nie. Die plekkie is in 'n pragtige area geleë, maar die akkommodasie het baie opknapwerk nodig, nie net binne nie, maar buite op die terrein ook.

Minrie V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minrie V
Saam met vriende

Waarde vir geld betaal.

Baie netjies, en cozy vir 'n naweek, dalk net te klein vir langer as 'n week se bly. Baie gelukkig.

Renier H - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Renier H
Gesin met tieners

Dit was baie rustig, maar dit kan bietjie luukser wees vir die prys.

Die personeel was baie gasvry en hulpvaardig. Die omgewing is pragtig en rustig. Die gasgeyser het nie die water warm gemaak nie. Die braaistaander is te hoog. Daar was nie 'n braaitang nie. Ek was bietjie meer te wagte as vinielteëls en 'n geverfde stoep wat besig is om af te dop. Daar is nie 'n reling om die stoep nie (wat 'n groot probleem sal wees vir iemand met klein kindertjies). Klankdigting tussen die twee eenhede is ook 'n groot probleem. Die doel van hierdie kritiek is bloot sodat die diens verbeter kan word.

Susan L - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Saam met vriende

Good

Very clean.

Vanaf
R768
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R768
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R768
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruitplaas, Driefontein R101, Modimolle, 510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc83aba6bab6bdffcf43b97bb06a8b7f99333ca63723f65d4d9eb25d8bea35f6d3942d4c27b055ff80570c66cb842a3e69864?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R768  per nag(plek vir 2) 29 5 1 4 Farm Rietspruit Driefontein R101 510 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.647692443653 28.421952724457
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!